Stolen Purglass

Hannes101

Sealiner
My Custom Purglass was stolen on Saterday the 19 Sept at kogelbaai.

Its a black finish 400/2 with split shaped grip and flip down guide made by Extreme fishing in George.

Guys please keep a eye open for this rod.......^^..^^..^^..

Thanks

Hannes101
 

Hannes101

Sealiner
Mangi wrote:
Damn, is dit van jou bakkie af gesteel?
dit was diep in die bosse weggesteek gewees. Ek het met 'n ander stok hengel. Hulle moes ons dop gehou het... my fout gewees moes maar die stok saam gedra het...............:cry1
 

Mangi

Sealiner
Jammer om te hoor. Sal my ore oop hou.

Ons besef nie aldag hoe ons dopgehou word nie. Lae blikskottels!
 

Sailfish

Sealiner
Ek het jou dop gehou!!! Wou die stok vir my vat, maar die ding se tip was gebreek. Toe steek ek hom maar in n ander bos weg.:hyst::hyst::hyst:
 
Sailfish wrote:
Ek het jou dop gehou!!! Wou die stok vir my vat, maar die ding se tip was gebreek. Toe steek ek hom maar in n ander bos weg.:hyst::hyst::hyst:
Ek weet dit is nie lekker om jou goed gesteel te he nie ,maar D&^%#R dis snaaks:lol:1
 

Vrottes

New member
I saw a Purglass 400/2 for sale in Cash Crusaders last week ! The one in the Strand near the post office ! It went for R895 .....It was a 2 piece rod !
 

Hannes101

Sealiner
Vrottes wrote:
I saw a Purglass 400/2 for sale in Cash Crusaders last week ! The one in the Strand near the post office ! It went for R895 .....It was a 2 piece rod !
Thanx for the reply but this one is a 1 piece custom rod
 
Top