GARDEN ROUTE

KARLR

New member
Oppas, hulle veroorsak net moeilikheid, soos ... konsentrasie verlies wat moerse overwinds, hoeke wat vashaak waar hulle nie moet nie, en so aan.

Die ergste, dan draai die blondie om en se môre oom.
 

SPARRABOS

Sealiner
KARLR wrote:
Oppas, hulle veroorsak net moeilikheid, soos ... konsentrasie verlies wat moerse overwinds, hoeke wat vashaak waar hulle nie moet nie, en so aan.

Die ergste, dan draai die blondie om en se môre oom.
dis nog okay..........solank dit nie more oom in n growwe mans stem is nie!!!!!!
 
Die n of nw (veral noord) sal die see plat en skoon waai,soos Pieter se nie baie gunstige toestande nie. Ek het wel al by Groenvlei met BAIE harde werk in hierdie swak toestande sukses behaal met belman en steenbras op wurm. Anders is dit toetskrieket kyk met n koue in die hand.
 
Top