| ||||||
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > Hier Gaan Ons Alweer |
Moderated by: Ryan, Emperor | Page: 1 2 ![]() ![]() |
|
Hier Gaan Ons Alweer | Rate Topic |
Author | Post |
---|
Posted: Mon May 3rd, 2010 03:48 pm |
|
1st Post |
Calvin Fourie Member ![]()
![]() |
Hi Does anyone know where that dam is that the hier gaan ons alweer okes fished at where they were klopping for barbel. I would love to go catch some nice cats from the kayak there. Thanx guys Calvin
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon May 3rd, 2010 04:46 pm |
|
2nd Post |
DWB Sealiner ![]()
![]() |
Its a secret dam... No public access allowed.... I did the PT of finding out
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon May 3rd, 2010 06:06 pm |
|
3rd Post |
Skuimkop Sealiner ![]()
![]() |
Nou kan ons nie 'n speel groepie bymekaar maak en dalk saam met die hier gaan ons alweer manne gaan of spesiale toestemming kry om by die dam te gaan vang nie?
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon May 3rd, 2010 08:18 pm |
|
4th Post |
Didi Member ![]()
![]() |
Met ander woorde -"Canned Karpe en Babers"
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon May 3rd, 2010 08:40 pm |
|
5th Post |
Droomvanger Senior Member ![]()
![]() |
Dit is Vaalkopdam. Die dam is gesluit vir boothengel omdat die boothengelaars die plek opgevoeter het en die seekoeie gepla het en diere gejag het.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue May 4th, 2010 07:33 am |
|
6th Post |
DWB Sealiner ![]()
![]() |
Dankie Oom Bernard, wou dit ie bekend maak sonder toestemming nie.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue May 4th, 2010 03:29 pm |
|
7th Post |
Calvin Fourie Member ![]()
![]() |
Thanks guys! Looks like a great venue for a kayak comp! Does anyone have contact details for the owners of the dam and surrounds so I can try organize something maybe December some time?
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue May 4th, 2010 05:16 pm |
|
8th Post |
Droomvanger Senior Member ![]()
![]() |
Crocs, hippos and kayaks. The dam is not open even for canoes.Sorry.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue May 4th, 2010 07:18 pm |
|
9th Post |
Calvin Fourie Member ![]()
![]() |
Ah that sux man oh well do you know of any simalar dams?
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Wed May 5th, 2010 02:50 pm |
|
10th Post |
Droomvanger Senior Member ![]()
![]() |
Roodekopjes is a good choice. Cats of 16kg recently caught (by Gino Sada) on artlure and plenty of them in the dam.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Wed May 5th, 2010 03:18 pm |
|
11th Post |
Calvin Fourie Member ![]()
![]() |
Awesome![]()
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jun 3rd, 2010 10:43 am |
|
12th Post |
Tunaman Senior Member ![]()
![]() |
Droomvanger wrote:Dit is Vaalkopdam. Die dam is gesluit vir boothengel omdat die boothengelaars die plek opgevoeter het en die seekoeie gepla het en diere gejag het. N boot hengelaar het wild gepoach met n revolwer/pistool. Dank se aan sulke mense is dit toe vir ander geslote. Vaalkop was nog altyd prop vol Baber en goeie grotes.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jun 3rd, 2010 11:41 am |
|
13th Post |
Skuimkop Sealiner ![]()
![]() |
Volgende week op 'Hier gaan ons alweer' is 'n episode van hoe hulle Bloemhof se babers met kunsaas gevang het.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jun 3rd, 2010 09:08 pm |
|
14th Post |
Exavier Senior Member ![]()
![]() |
Skuimkop wrote: Volgende week op 'Hier gaan ons alweer' is 'n episode van hoe hulle Bloemhof se babers met kunsaas gevang het. Ek sal darm laaik om daai mannetjie in die dam te gooi. Enigste program wat ek mute as ek dit kyk. Hopeloos te veel "pappas" en "revs" in.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Thu Jun 3rd, 2010 09:42 pm |
|
15th Post |
Skuimkop Sealiner ![]()
![]() |
Nou rev jy darem 'n lekker vettie pappa. hahaha Exavier dis so waar wat jy daar sĂȘ. lol
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jun 7th, 2010 10:08 am |
|
16th Post |
Dirty Harry Member ![]()
![]() |
LOL--Sit hom daar![]()
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Jun 8th, 2010 11:32 am |
|
17th Post |
Herman Nel Senior Member ![]()
![]() |
Hallo almal! Hy is Jan de Wet ( die lofsanger ) se seun. Bietjie gaan navors oor hom, kom van Namibie af, was in 'n Christelike band, vang vis van kleins af...Dus nie 'n slegte oukie nie... Hy doen goed vir ons sport,maar eish my aandetes gaan maar moeilik af party woensdag aande met al die revs...LOL! Groete Herman Last edited on Mon Jun 14th, 2010 11:21 am by Herman Nel |
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Wed Jun 9th, 2010 05:47 am |
|
18th Post |
Monster Senior Member ![]()
![]() |
Ek moet se dit pla my nie baie nie. Ons almal raak woes opgewonde op die boot en dan betaan die normale taal gebruik uit baie erger goed as Pappa, Vettie en Ref. Veral as Pappa aan is met 'n vettie en hy is besig om jou te rev. Die program is myle beter as ESA Bass wat vir jou niks meer wys as ouens wat bass uit trek nie. Daar is geen gesprekke oor tegniek of kit terwyl hulle vang nie. Hulle gebruik van die beste hengelaars in elke faset van hengel en is nie bang om vir mense te wys daar is meer Vasette as wat almal aan gewoond is. Hulle skein die spot light op kunsaas hengel vir ander species as bass. 'n awesome program well done Kerels.
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Wed Jun 9th, 2010 06:54 am |
|
19th Post |
Simen Administrator ![]()
![]() |
Net vir interessantheid-- "Hier gaan ons alweer" se kyker getalle is die hoogste van al die Sa vervaardigde hengelpropramme. Reeks na reeks, stof hulle al die ander uit. Stem saam, as ou Petrie net wil ophou rev.
|
|||||||||||||||||||||||
|
Posted: Wed Jun 9th, 2010 07:51 am |
|
20th Post |
Herman Nel Senior Member ![]()
![]() |
'rev hom pappie...."
|
|||||||||||||||||||||
|
Current time is 10:30 pm | Page: 1 2 ![]() ![]() |
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Barbel Forum > Hier Gaan Ons Alweer | Top |
![]() |