15kg + club...

IWyk

Sealiner
Dink daai snorbek raak grys van ouderdom!

Baie mooi babers, wel gedaan. Weer tyd om n paar te teiken.

(ni(ce(fish)(
 

DocPhil

Senior Member
Along with bass fishing I miss targeting the big cats the most over here in Oz.
Keep em coming, the nostalgia is killing me. In a good way.
 

Alex123

Member
Great vangs Taukie!!! Wat ek nie vir so bul sou wou gee by Bloemhof verlede naweek nie...

Waar en waarmee het jy hom geflous? Kom ons soek al die details... hier is 'n paar van ons wat maar nog sukkel om by 20kg+ uit te kom...

(ni(ce(fish)(
 

Taukie

New member
Dankie, ekt hom met n Sada pmpkinseed gevang in half meter water waar hulle gevoer het. Ek gebruik n kayak om by sandbanke te kom. Jy moet hulle maar gaan jag.
 

philip182

New member
Baber gevang op privaat grond, nie geweeg nie. Skat gewig?
Nadat ons sada pumpkinseed verloor het op groot vis wat ons afgebreek het moes ons aas gebruik, gevang op viskoppie!
Rysmiere het die hele vaalrivier aan die lewe gebring, vis was orals! Die lee vaal het dit ook maklik gemaak om rond te beweeg en hulle te soek.
 

Attachments

  • G0010038.JPG
    G0010038.JPG
    49.8 KB · Views: 432

Alex123

Member
Great vangs - hy het jou seker goed gas gegee op die ligte gerei...

Waar in die Vaal het jy hom gevang?

(ni(ce(fish)(
 

PREVI

New member
thought id share this on the fresh water side . while reading up on plantanas .. unfortunately no information on the web . thanks sealine ::slr::
 

Attachments

  • IMG-20131125-WA004.jpg
    IMG-20131125-WA004.jpg
    43.9 KB · Views: 335

PREVI

New member
my fish was 18.45 kilos hey doc

got a chance to jump into the dam with this magnificent creature while it swam away . :):)
 
Top