SEALINE MONTHLY PHOTO COMP

Simen

Sealiner
Rules:



  1. Pictures must be TOPIC related. [/*]
  2. Must be taken by/ or of a Registered member of Sealine. [/*]
  3. Its not always the best photograph that wins, could be the best topic related pic. [/*]
  4. Concerning pics of captured fish - we pride ourselves in promoting Catch and Release, therefore: [/*]
    • all Angling regulations must be adhered to, [/*]
    • no pictures of dead fish will be considered, [/*]
    • no pictures of fish landed with gaffs will be considered,  [/*]
    • no pictures of any protected species will be accepted.
    [/*]
  5. Photos from the submissions each month will be chosen by the Sealine Team/Admin as finalists.   [/*]
  6. The Winner/Runner up will also be chosen by them on a voting system.  [/*]
  7. In the event of a tie, the Emperor's decision will be final and no correspondence will be entered into. [/*]
  8. The winning picture will be awarded a SEALINE angling shirt and the runner up receives a Sealine Cap   [/*]
  9. No photoshopped or altered pictures allowed. [/*]
  10. Images should be submitted in 600pixels maximum dimension. [/*]
  11. Your Image should have a "Title" and a brief description.  [/*]
  12. No-one may win in consecutive months. [/*]
  13. Only 2 submission per member per month allowed. [/*]
  14. Submissions close on the last Friday of every month. [/*]
    • eg: For April, this would be 25th. [/*]
    • 3 finalists will be announced on the following Monday.
    [/*]
  15. Winners announced the following Monday.
    [/*]
January 2011 topic ------ Holiday photo's -- funny moments captured during the festive season

Also 2 entries per member allowed this month!!
 
 

ebs

Sealiner
let me start this one off, with firefly getting a kraaines with a mag reel....
 

Attachments

  • IMG_2821.JPG
    IMG_2821.JPG
    44.3 KB · Views: 730

Fanie

Sealiner
funny moments captured during the festive season
Sal dit nooit waag nie. Die forum sal dit nooit vergeet nie.

Kamera het in die see gevoeter. Ek het hom gewas en weer gewas en weer gewas, die ding is soos 'n sif gemaak en hoop nou vir 'n klein wonderwerkie. Hy bak tans droog in die oondjie.

Tannie Spyker, hoe neem jy daai foto's so mooi op die regte oomblik... ?

Bly om te sien julle ouens is nog in die omgewing, hoe was die visvang ?
 

Mev. Spyker

Senior Member
Fanie wrote:
funny moments captured during the festive season
Sal dit nooit waag nie. Die forum sal dit nooit vergeet nie.

Kamera het in die see gevoeter. Ek het hom gewas en weer gewas en weer gewas, die ding is soos 'n sif gemaak en hoop nou vir 'n klein wonderwerkie. Hy bak tans droog in die oondjie.

Tannie Spyker, hoe neem jy daai foto's so mooi op die regte oomblik... ?

Bly om te sien julle ouens is nog in die omgewing, hoe was die visvang ?

Hi Fanie lekker om van jou te hoor, ek hoop julle het 'n wonderlike 2011, alles wat mooi is en vragte vis. En hoop om julle hier in henties te sien.

Ag Fanie my kamara hang 24hours om my nek ek is vreeslike lief vir foto's neem daar gaan seker nie 2dae verby wat ek nie foto's neem niel. Ek het op die bakkie se bak gesit en soos die manne afgegly het maar net geneem daar is nog 'n paar goeies sal hul dalk op Spyker se naam opsit. ons het nog 'n baie goeie een maar is bang ons kry moeilikheid as ons hom laai maar dit is baie snaaks. Waar Spyker en Carlos weer aanjaag.

Ek pm jou later
 

Fanie

Sealiner
Die Spyker en Carlos een moet jy beslis oplaai ! Wat se moeilikheid kan daar tog nou kom, dis mos nie SO explisiet nie.... of is dit :-O
 
Ons seun het vir die heel eerste keer hierdie Des visgevang en wou om die dood nie aan die vis vat nie, maar ons MOES 'n foto neem. Toe maak ons 'n plan..
 

Attachments

  • Myl 108 146 (Small).jpg
    Myl 108 146 (Small).jpg
    37 KB · Views: 546

Fanie

Sealiner
As ek sulke water sien wil ek sommer soos 'n sleg hond hier wegloop... Ek begin dink ek het afwykings :-(
 

Hannibal

New member
Die Seksie Kat wat ek afgeneem het! (is ook in  underwater gallery gepos)

Het die mooi katjie op die Noordkus raakgeloop (onderwater) en ek glo julle manne sal haar geniet!

 
 

Attachments

  • PIC_0039.JPG
    PIC_0039.JPG
    61.4 KB · Views: 530

Mouldz

Sealiner
RAISIN,"Ultimate in modern tackle box security,never leave home without it"
 

Attachments

  • Trace 001.jpg
    Trace 001.jpg
    36.9 KB · Views: 438

roland

Sealiner
i think the tan says it all . (all i heard the whole hols was :"u stay by the sea and you are so white" obvias lol
 

Attachments

  • P1020263.jpg
    P1020263.jpg
    36 KB · Views: 411
Top