Cabin bote wat rowwe see kan vat is seker heel wat duurder as soortgelyke rubberduck. Ek scheme 'n chucky met cabin op sal die beste werk, as dit op die see ook moet gaan.
Ken nie die regte term vir 'n chucky, maar dis ons die klein visser skuitjies noem hier in valsbaai, en ons het daai ouens al op heavy rowwe weer buite die baai gesien.
My siening is, as jou boot nie rowwe see kan vat, moenie meer waag as die lagoon.