Baitcasting reel for barbel casting rod

DWB

Sealiner
Hi Everyone!

Glad to see the artlure side still up and running.

I need to replace my Tica Caiman 100 on my medium/heavy Shimano Crucial. This is my MH rod for barbel lures.

I have a heavier setup for the bigger boys.

What reels can i look at?

budget around R1000 max.

Dont fish as much as i used to.

Cheers.
Deon
 

The Owner

Senior Member
Hi Deon goed om weer van jou te hoor. Ek gebruik 'n Shimano Curado 7:1 en is mal oor die katrol. Ek het wel myne so 2/3 jaar terug gekoop so weet nie wat hul pryse nou is nie
 

DWB

Sealiner
Lekker om die ou gesigte te sien!

Dankie, ek het juis gesit en dink aan die Curado.

Hier is 'n paar Quantams hier maar lyk na gemengde gevoelens!
 

The Owner

Senior Member
Party mense love die Quantams maar ek is maar nog altyd 'n Shimano fan en het al vrek baie babers met die katrol gevang op 'n Clarus medium Heavy kombinasie.
 

kitefisher

Sealiner
My magtig Deon,ek hoop dit gaan sommer voor die wind met jou.''Klein-Bernard''weet mos nou presies waarvan hy praat(askies Owner,jou voornaam ontglip my nou vir n oomblik).Ek moet bieg ek het so Shimano Catala 200,wat my darem al jare uitstekende diens gee.Miskien is dit nou maar omdat dit my ''go-to'' katrolletjie is.So met die klein Slider aan of n home-made punkin-seed,of selfs n ''secret silicone slice'', is hy maar n wenner.Hulle hou so lank dat ek eerlikwaar nie kan sê wat hul prysklas deesdae is nie.

::S
 

The Owner

Senior Member
Geen probleem Kitefisher, dis Rudolph. Ek glo met Shimano kan jy nie verkeerd gaan nie so daai Catala sal seker ook werk. Soos hulle sê the proof is in the pudding, so as 'n katrol al jare goeie diens gee kan niemand stry dat dit 'n kwaliteit koop is nie.
 

DWB

Sealiner
Hallo Oom Allan!

Wragtig lekker om weer van oom te hoor!

Thanks everyone, i will see when i can pop around to one of the shops and see what i want in the Curado.

what do you guys suggest? D, E, G?
 

The Owner

Senior Member
Ek het die CU200E7, hyt 'n 7:1 ratio inbringspoed wat ideaal is vir baber hengel met pumkinseeds. Ek het gesukkel om met hom te gooi totdat ek hom oopgemaak het en 2 stoppers losgemaak het, vandat ek dit gedoen het gooi die katrol soos 'n droom. Ek het al vrek baie babers met hom gestoei en het al tot 12kg met hom uitgetrek
 

Jovis

New member
Hi Deon. Stem saam met Rudolph. Dit gaan waarskynlik jou budget bietjie rek maar dis 'n great katrol. Hier is 'n baba-babertjie wat ek met hom gevang het :) maar ek het darem al 'n paar menere met hom uitgetrek. Gooi 'n pumpkinseed soos 'n droom en vinnige ratio.
 

DWB

Sealiner
Manne, as ek die ouer Curado E kon kry sou ek hom gevat het, maar die nuwe Curado G trek my nie so baie nie.

Wat van die Abu Revo STX?
 

DWB

Sealiner
Right!

Got myself the Curado 200DHSV.

Comparable in size to the 300E if I'm not mistaken!

Quite a brute this one!

Casts like a dream!
 
Top