Iewers is daar 'n groot slang in die gras. Raporteer dit by die Admins dat hulle die ding uitsort. dis nou al meer as 'n maand wat jy wag. Werk nie so nie.So is nog n week van lee beloftes verby, steeds geen katrol of poging om katrol by die eienaar te kry nie !!!