Bruin brood Vs SWD

wat verkies julle tydens sosial sessions: SWD vs Bruin brood backing

  • SWD

    Votes: 0 0.0%
  • BRUINBROOD BACKING

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

Wernerbloem

New member
Ons almal weet dat vir tempo hengel ons maar die meeste van die tyd SWD gebruik, maar wat sou julle verkies tydens 'n sosial session as ons daai grootes wil haak?

Ek is persoonlik baie lief vir my heuning en kerrie brootjie en by rivier hengel vat ek my uie broodtjie saam
 
Top