NORGALAS Classics Bonanza

The Owner

Senior Member
Hi all

This is an open-event that will be held on the 2nd of March at Roodekopjes dam, Brits Oord (Old Noord-Gauteng grounds). The first prize is R10 000 for the most species and there is also R5000 for the biggest bass sponsored by Trima Lures. The top 50 contenders will receive a prize. Entry cost is R150 (gate fee excluded). The comp will be from 07:00 to 15:30. This is a lekker comp for all artlure and bass anglers.

See you there!:fishn
 
Dag almal,

Party van my vrae mag dalk dom klink, maar ek het nog nooit in 'n kompetisie gehengel nie ... so dalk sal my vrae 'n paar ander ouens ook uithelp.

Het nog nie 'n boot nie, so ek sal van die oewer af probeer.

Hoe werk die weigh-in, siende dat ek nie die luxury van 'n boot se live well het nie.

Moet ek my visse in 'n emmer of iets soortgelyks hou en dadelik laat inweeg, of wag totday jy 'n paar visse het?

Indien mens dadelik 'n vis inweeg, en mens vang dalk later 'n groter een van dieselfde spesie, kan mens dan jou vangs 'upgrade'.

Gaan julle dieselfde punte tabel gebruik wat jul vir die artlure liga's gebruik?

Dankie

Cheers
 

The Owner

Senior Member
Hi Kaptein

Ek sal my vis in emmers hou en so nou en dan nuwe water gee tot dit inweegtyd is. Jy kan twee van 'n spesie weeg en kyk watter een is die grootste en daai een se punte vat. Die puntetabel sal aan elke deelnemer verskaf word in hul goodybags. DInk dit is die ekocare tabel.

Groete

T.O.
 

Zoompoep

New member
Kaptein

Glo nie jy moet jou klein spesies upgrade nie (Muskiet,dwerg etc)

Wees maar versigtig daar is plathonde !

Sterkte!

Anton
 
Rudolph en Zoompoep, dankie vir die raad.

My nuwe telescopic whip sal my help om die klein spesies op 'hard-to-reach' plekke te vang, sonder om te wade ... en om die plathonde te vermy.

Cheers
 

Zoompoep

New member
Kaptein

Dwerg en Muskiet het jy basie n stok so lank soos n liniaal nodig. Maks 6vt jy moet "sight fishing " doen vir hulle daarmee bedoel ek vir n dwergie moet jy in rots skeure tussen klippen onder klippe dip. Muskiet vis moet jy sien swem hoog op in water......

Karps behoort maklik te wees op die Noordt ransvaal oewer in die baai by die launch area (dalk sal die gooi tegniek beter werk per voet) so ook die kurpers. Probeer op die launch tussen die klippe vir dwerg en vlei.

Muskiet vis in baie vlak water 1vt en vlakker kyk vir dele met gras .

Laat weet hoe dit gegaan het.
 
Ja nee, artlure-oewerhengel is nie grappies nie ...

Met geen boot hatch om al die stokke te stoor nie, lyk dit vir my of ek die volgende sal moet ronddra ... of heen en weer tussen my kar hardloop ...

  • 7' Bass-stok[/*]
  • 6'6 Liggerei-stok[/*]
  • 4m tele whip[/*]
  • 12' surf rod (3 stuk stok wat ek tydelik gaan customise as roepstok)[/*]
  • Emmer vir visse (die baie wat ek gaan vang!)
    [/*]
  • Rugsak met gear op rug[/*]
Lyk of ek 'n Checkers trollie sal moet steel ...
Cheers
 
Dis 'n blink idee.

Dalk sal een van daai inkopie trollies wat die pensionarisse altyd sleep ook werk - haha!

Kort net 'n paar pype vir rod holders, en siedaar - jy't 'n mobile fishing station.

Grap maar net lekker.

Cheers
 

Droomvanger

Senior Member
A few days to go for the Bonanza. The prizes becomes better and better. Besides the cash prizes of R10 000 most species, and biggest bass R5000 and biggest carp R5000, now also R2500 for the biggest barbel. Definately the best Artlure comp in South Africa! See you there. :wfish
 

The Owner

Senior Member
REMINDER
Saterdag 2 Maart 2013
 
Die hekke sal 5uur oopmaak.  Inskrywings vanaf 05h30 af reg wees vir inskrywings . Die captains meeting is 06h45 en ons begin 07h00 visvang (of so gou as moontlik wat almal reg is).  Vis moet 15h30 in die inweeg ring wees.  As die ou nie met sy vis in die inweeg ring is teen 15h30 nie gaan hy gediskwalifiseer word.  Sien Norgalas se website vir die reëls.
 

j1er

New member
Are there any updates from the people who took photos on the day when they will send it? I would like to make something for my son and hope to use some of those photos? We were the blue boat with the busy 4 yr old, any photos from anybody on the day will be appreciated?
 

The Owner

Senior Member
Hi J1er, we have a league this coming weekend. I'll ask again for the pics, just hope the person who has it brings it along...apologies for the delay
 

j1er

New member
Where is your league? Thanks that will be great. There were two people taking photos. One was with the pull away where we had to go trhrough the gate. The other was one of your more well known club memebers who was taking photos of al the boats whilst we were waiting for the launching and captains meeting.
 

j1er

New member
I think the one guys name was Andre who also took pics in the morning. Where are your guys league?
 
Top