janee, klink bekend het my vrou geseg
jinne maar julle is darem negatief.
niks goeds te seg nie.
se dan eerder niks nie
Hmmm, I just watched it again, looking for something good to say... I still didnt find it i'm afraid...??? As far as the swearing goes, well, i'll cut the oke some slack because I think this is his reaction to fear. I could almost smell it on him! lol!sea sick wrote:
jinne maar julle is darem negatief.
niks goeds te seg nie.
se dan eerder niks nie
en presies wat "goeds" het jy daar te sê??????
As dit jou soort van taal gebruik is sal jy dit seker nie as negatief sien nie. Ek aan die anderkant het n beter opvoeding gehad as dit!!! Wonder net hoe geskok kinders sal wees oor die taal gebruik as hulle die video op die post sien!!!!
sea sick wrote:

Plus good breeding! It's all in the bloodlines! :dohI think he is putting on a show for the video......he can be glad there was not big waves, then he would have been in the K%$^#K
However, you will not find that kind of bahavior on my boat, there must be repect to the skipper, and respect to all crew. It actualy boils down to people skills.
ek neem aan jy praat van David Urtel van Sodwana???Nee wat hy kan maar alleen gaan vis soek. Ek sou net daar en dan my nut strip en hom op sy plek gesit het. Hy klink soos Dawie Urtle as jy k@k aanjaag. Ha ha ha.