help asb

alipatrole

Senior Member
hallo

hoop julle kan help ek sit erg vas met my landcruiser 200 stasiewa v8 diesel maar net as ek my boot op die sand werk ekhet nooit met my hilux of patrol en ander 4x4 vasgesit nie en ek doen dit al van ek 16 jaar oud is maar die cruiser is my eerste A/T 4x4 en as jy hom in lowrange sit kan jy nie die traction controle afhaal nie ek kan hoor hoe begin die abs die krag van die wiele af weg vat dan sit ek help asb
 

potevan

Senior Member
According to the illustration the LC + boat should only be used on tar....:fbash:fbash:fbash
 

Attachments

  • 07lc200-69lr.jpg
    07lc200-69lr.jpg
    39 KB · Views: 346

Thunder

Senior Member
Jy het seker pad tyres op wat nie lekker op sand werk nie. So nie blaas die tyres af na .8 bar en ry net stadig. As jy spin gaan jy vas sit!
 

alipatrole

Senior Member
wens dit was die geval het maxxis bighorn bande op is al so moedeloos blaas hulle na .7 het uit uindelik uitgevind hoe om tractin controle af te sit in low so sal kyk of dit werk
 

christob

New member
My ondervinding is dat die traction control voertuie heeltemal anders gery moet word as die sonder dit... Hopelik kan jy regkom met die traction control af!

Sterkte
 

armgesukkel

New member
my opinie opsig van foto bo bande is jou grootse probleem jou huidige bande is meer vir teerpad of grondpad jy sal noet gaan vir ofroad bande anders sal dit altyd a probleem wees sonie soos ander se blaas bande na minimum , 8 bar en ry stadig
 
armgesukkel wrote:
my opinie opsig van foto bo bande is jou grootse probleem jou huidige bande is meer vir teerpad of grondpad jy sal noet gaan vir ofroad bande anders sal dit altyd a probleem wees sonie soos ander se blaas bande na minimum , 8 bar en ry stadig

die foto is net vir die spot daarvan. dis nie die op se foto nie.
 

lurock

Senior Member
Kyk mooi dat jou traction controle af is. Al sit jy dit af en ry werk dit nie. Lees die instruksies oor hoe om dit reg te doen. My jeep moet heeltemal afgeskakel word en dan start jy hom en druk die traction controle af. Jy moet in neutral of park wees (as dit outomaties is) en vir 'n geruime tydjie wag . In my geval 20 sekondes voordat die traction control verseker af is. Die instructors manual behoort al jou probleme op te los. Jy het 'n briljante voertuig. Vat die tyd om hom tot sy volle potensiaal te gebruik deur die manual te lees.
My 2c.
 
Top