Draaiforntein (aka Chinnamans) 26/09/2014

superb

New member
Hi almal.

Het so bietjie gaan hengel by Draaifontein.
Het 6uur vrydag daar aangekom, voer reg gekry, tent opgeslaan, stokke ingegooi.

Het so teen 7uur begin hengel.
Het 3 vinnige karpies gekry op Black Magic en Sweetcorn op 150m.
Het toe begin vis optel op vicks,looti en honey op 115m.
Ek het toe Blou trein mielies opgesit net om n bietjie te kan rus en om groter visse te begin kry, toe begin die vis eers byt, nog 5 visse voor ek gaan slaap teen 1uur.

Volgende oggend begin ek met yellow activator en tru berry, daarop het ek 2visse gekry. Op die diep stok het ek toe begin met Stutafords en banjo, daarop het ek nog 7 visse gekry voor ek teen 2uur begin opak het.

In totaal het vicks, looti en honey die beste results opgelewer, daarna statts en banjo.

Afstande was 115m en 140,150m.
Wind was maar stewig deur die dag.
Totaal van so 24 vis. Grootste was so 2.5kg.

Die ander ouens wat ek saam mee gehengel het het hulle lyne ingevat so by 250m,300m en het een mooi karpie van 4.6kg gevang.

Lekker.
 
ahh lekker man. jyt darem vis gekry!!

toemaar een van die dae sal ons weer n draai daar gaan maak!

ons roei ook in, en kry gewoonlik mooi vis, nie die wat tyd mors nie!
 

superb

New member
Ja die ouens wat in geroei het ook n klompie vis gekry maar teen n baie stadigger tempo. Maar niks oor 4.5kg nie.
Ek sien dit net so dat as jy 3 keer die hoeveelheid vis vang in die tyd wat iemand anders vat om 1 vis te vang , moet dit 3 keer die size ook wees, anders maak dit nie regtig sin nie.

Maar dit kan dalk die kompetisie mindset wees wat my so laat dink. Lol
 
Top