baber hengel

Soutiebloem

New member
Hallo almal ek wil net weet as ek by krugersdrif hengel of soetdoring ,kan ek n voer plek maak vir die baber soos met supercast voer ens? Ek is mal oor baber hengel maar ek het nog altyd net gehengel mt di baber lure en roepstok by soetdoring en dit het nog altyd goeie vrugte afgewerp ,maar ek wil graag baber begin vang op die manier.help my asb mt enige raad ? Dnkie
 
Fishpaste

Sealiner
:welcomesea: Ek het nog nooit, en sal ook nooit enige voerplek prober maak vir babers nie. Gooi net n groot aas soos n karp kop of die helfte van n 4kg karp en drop hom op jou gekose plek... Ou rivier bed, structure, vlak water, diep water.
Voerplek gaan net die kleintjies inbring...
Doen n search op die forum want daar is oneindig baie oor babers vang. Almal het hulle eie idees maar ek hou dinge simple want dan is daar minder om verkeerd te gaan!
Maak seker jy hou vas!
::tight:
 
Soutiebloem

New member
Hello en dnkie !!! Ek sien jy vang mt paddletails ook baber, kan ek Mcarthy se paddletails ook gebruik en is cie tegniek die sele soos in die see? ((goodp_
 
Fishpaste

Sealiner
Ja nee ek stick maar by paddletails want dis goedkoper as rapalas. Baie manne twitch net die paddle maar ek verkies om hom op n konstante en egalige spoed in te katrol al op die bodem. Cover baie meer water ook op die metode. Ek het nie baie geduld met stadig hengel nie... Enige kunsaas met vibrasie is n goeie idee. Spinnerbaits is ook n favourite. Pre-Spawn is my beste tyd!
 
Soutiebloem

New member
Lol awsome watse kleur werk goed? Ek Gebruik die mad pumpkin lures nog al die pad met my baber hengel.watse jighead gebruik jy?
 
Ek like maar my Berkley Havoc in Watermelon Candy met Berkley jigs in n 1/4oz 4/0 of a 1/2oz ook in n 4/0 hook.
 
Attachments

  • fotor_140834055330785.jpg
    fotor_140834055330785.jpg
    30.3 KB · Views: 380
Dink nie die kleur speel te groot 'n rol met babers nie. Mens probeer meer van 'n reaction/instinctive strike by hul kry.

So die vibrasie en beweging as mens die paddletails hengel is key.

Maar met dit genoem moet mens nie babers se sig in skoner water onderskat nie. Hul kan jou vanaf 'n hele paar meter af gewaar - so hul sla sekerlik ook jou lure close up dan goed sien.

Cheers
 
Soutiebloem ek sien nou net jy bly in die middel van die mekka vir groot babers.

Jy moet ook vir hul probber roep/klop en ook as die water nou in die winter skoner word die babers wat in die son in vlak water bak met loodkoppe op hul snorre dip.
 
Top