Mooi visse Flippie! Hulle is ook lekker vet!
Ek sien jy kry dieselfde plasties sakke wat Miles gebruik... Ek laaik hulle baie.
Ek sien. Ek weet waar om die rolle te gry hier. Gaan sommer vir my ook kry. Dankie vir die idea.benniejordaan wrote:
Mooi visse Flippie! Hulle is ook lekker vet!
Ek sien jy kry dieselfde plasties sakke wat Miles gebruik... Ek laaik hulle baie.
More Bennie
nee daai is nie die selfde nie sy sakke is klaar een groote ons sakke is een lang rol dan kan ons hom knip tot op watter lengte jy hom wil he dan maak jy hom toe met cableties die rol is ook daar op die foto regs onder langs die visse.
maar miles se sakke werk lekker maar ons sin is goed koper enkan gebruik word om te vacuum seal ook .