View single post by Jake the Snake
 Posted: Thu Oct 4th, 2012 02:28 pm
PM Quote Reply Full Topic
Jake the Snake



Joined: Thu Nov 12th, 2009
Location: Heidelberg ; Gauteng, South Africa
Posts: 269
Status: 
Offline
Mana: 
Hang af van die molasse ook want daai ding lyk my gryp geur en eet dit vir onbyt.

Toest dit mar.

Jy kan die molasse gebruik as jou basis en dan net die geursels bygooi totdat jy happy is.

Ek sal se maak n 500ml en werk van daar af. Vat dan die garlic en alomond meng saam totdat jy die geur kry wat jy wil he en gooi dan daai ratio by die molasse en kyk of hy nogsteeds so uit kom.

My ratio sal wees 70% garlic en 30 % almond(As dit moirs sin is want hy is alklaar baie sterk).