View single post by Skuimkop
 Posted: Sun Oct 26th, 2014 10:05 pm
PM Quote Reply Full Topic
Skuimkop



Joined: Mon Feb 15th, 2010
Location: Pretoorsdorp., South Africa
Posts: 2439
Status: 
Offline
Mana: 
AYOBA! wrote:
Riaan, when is the clinic?

Ek was laas bietjie onkant gevang toe ons die kliniek en hengel saam probeer hou het en ek moet bieg ek het my naam bietjie gat gemaak agv dit. So die keer wil ek dit reg doen en dis ook die rede hoekom ek die post begin het. Ek wil al die verskillende manier demonstreer met die volgende kliniek en nie net my metodes nie maar ek verseker julle ons sal nog 'n kliniek in die nabye toekoms hou.