View single post by stevenkruse
 Posted: Sun Mar 29th, 2015 03:09 am
PM Quote Reply Full Topic
stevenkruse

 

Joined: Sat Mar 28th, 2015
Location: Kuilsriver, South Africa
Posts: 3
Status: 
Offline
Mana: 
Yes yes how zit bro ,Ons waas by niks vang baai in Gordans baai,waar die vis net byt maar ni gryp en hardloop ni.Ek en Shorn het bietjie rond rond geproo van MUIZEN BERG TOT IN Strand net om bietjie kennis opteneem en dus op vindend wanneer wat j vir Shorn vir dai 3klm loop langhs di kus;)