View single post by RuanJ
 Posted: Sat Sep 22nd, 2018 10:31 am
PM Quote Reply Full Topic
RuanJ



Joined: Sun Apr 15th, 2018
Location: Brackenfell,Cape Town, South Africa
Posts: 92
Status: 
Offline
Mana: 
Hello Sealiners.

Ek kort bietjie advies oor Simonstad.

My bloed kook al op 'n swart pylstert te vang so ek soek omtrent rond.

Enige plekke wat julle sou aanbeveel rondom en in Simonstad ?::slr::