View single post by Optimus
 Posted: Mon May 3rd, 2010 07:09 pm
PM Quote Reply Full Topic
Optimus



Joined: Mon May 3rd, 2010
Location: NYLSTROOM, South Africa
Posts: 104
Status: 
Offline
Mana: 
Darem bvly om te sien jou Penmaat word ook genoem in die eerste verslag. Baie geluk met die prestasies by Karp Sa's. Was die afgelope naweek saam met Labeo by Matlala. Vis baie swak. Het darem die dag gevat en dit met net 3 vis vir ,540 kg. Hoor daar is nou ook 'n persoon wat die dam net.