***BIGGEST GALJOEN OF THE SEASON*** 2016

immie001

New member
So this year im gonna target my first gallie. What is vrot rooi aas? I've got some that has been freezed and defrosted a few times. Will this still be good? Do I take it out the freezer and leave in the sun for a few days?
 
Bloks

Member
immie001 wrote:
So this year im gonna target my first gallie. What is vrot rooi aas? I've got some that has been freezed and defrosted a few times. Will this still be good? Do I take it out the freezer and leave in the sun for a few days?

I hang it in an onion bag for two days before I wet a line.in the shade if possible.
 
SPARRABOS

Sealiner
waar??sien niks.....hoor galjoen het soet tand.....bruin suiker en appelkooskonfyt....skoonpa gooi gereeld groot blik koo appelkooskonfyt by aas en bietjie bruin suiker....hoe soeter hoe beter......ek smeer eerder daai fyn appelkooskonfyt op my brood......
 
craig3007

New member
SPARRABOS wrote:
waar??sien niks.....hoor galjoen het soet tand.....bruin suiker en appelkooskonfyt....skoonpa gooi gereeld groot blik koo appelkooskonfyt by aas en bietjie bruin suiker....hoe soeter hoe beter......ek smeer eerder daai fyn appelkooskonfyt op my brood......

En vang hy darm galjoen met daardie konkoksie??
 
SPARRABOS

Sealiner
dis maar goed die hele wereld sien nie sy fotoalbum van groot galjoene nie....anders hardloop die groot kettingwinkels uit voorraad uit van die lekkernye
 
Het mos maar n voorliefde vir rooi aas en dit is feitlik al waarmee ek vang in die winter. Ek hengel met drie verskillende soorte nl. die vars sandaas, die droe een uit die mandjie, en dan my gunsteling die vrottie.

Begin van die vakansie begrawe ek sommer rooi aas emmer onder die sand by oesterbanke, oor so n week as jy daardie houer uithaal en sy maag staan so bol opgeswel en hy blaas vir jou as jy hom oopmaak is jy in vir besigheid.

Kry nie foto geplaas van die vrottie voorbeeld nie, sal my tegnologiese vriend Pieter vra om te help. Sparra ek het n supermark maar nog nie begin eksperimenteer met rooi aas nie, klink my daar is n mark;)
 
early bird wrote:

Attachments

  • IMG_1801 $$$.jpg
    IMG_1801 $$$.jpg
    71.2 KB · Views: 343

    71.2 KB · Views: 344
Top