Die hake en die haai

JFE

Senior Member
Vandag bietjie met 'n charter vanaf Mossel baai uit gegaan. Baie aangename dag gewees op die water, en ek het die snaakste vangs van my lewe gemaak. Ons vang vir stok vis (hake) en op een van die vangste kry ek toe nou 'n dubbel door, 'n klein haai het besluit om my vangs te "tax", maar dit was skree snaaks, die outjie was maar 'n cm of twee grooter as my hake en het geweier om te laat gaan. Was heel amusant gewees om te sien en te beleef.
 

Attachments

  • IMG_3503a.jpg
    IMG_3503a.jpg
    33.3 KB · Views: 363
Top