harkerville

kreefsoeker

New member
Hi. I am in Harkerville from 23 Dec-3jan. Keen to do a dive in the area. Even doing the hike down harkerville cliffs. I am an experienced diver but a rookie when it comes to spearfishing. Looking for someone who would be willing to accompany a rookie on a dive.
 

SPARRABOS

Sealiner
Hengel daai area gereeld....koppe is taamlik steil en meeste voetpaaie met groot brande laas in suidkaap sleg gebrand en verweer met erosie...baie afgaanplekke bemoeilik deur dit....ek self net n hengelaar nie n duiker....see baie veradelik in daai area...ons nog nooit spieshengelaars teen kant daar teegekom nie...wel ouens gesien duik Wat met rubberducks van plett se rigting kom....meer gelyk soos duik vir abalone met bottels....seker beste om by knysna plett en George se hengelwinkels te vra vir local spearos se nommers Wat area ken.....
 
Top