Fly-aholic
New member
Marthin wrote:
Martin, het jy gesien hoe vang hulle krakers in PE met circles, Franna van Zyl? Glo 'n baie goeie suksesvolle 'hoekup rate'.
DJP wrote:Marthin wrote:
DJP ek kannie fout vind met die adrenaline circles nie. Sover hou dit alles wat dit haak.
Niks fout met daai circles nie, ek het al met hulle gehengel. Ek hou net nie van die "klein" gap nie, so buig hulle so bietjie oop, maar persoonlike ding. Ek het eintlik ophou gallies hengel met circles maar hier is orals sulke kort bamboesies wat in die sloepe groei en as jou lyn aan dit raak dan trek die besigheid die J hoeks vinnig vas.Maak sin. Ek hengel ook maar circles vir dieselfde rede... Verder suidkaap toe is dit die alewige rooiaasbanke... en as daardie j hook eers mooi n rooiaastiet gehaak het is uitkry nie n opsie nie, so circles maar daar vir alles behalwe krakers. Ek krakers en circles is nettie chommies nieSien die probleem op laagwater en dis waar die gallie op hoog swem..
Martin, het jy gesien hoe vang hulle krakers in PE met circles, Franna van Zyl? Glo 'n baie goeie suksesvolle 'hoekup rate'.