SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Emperor Page:  First Page Previous Page  ...  6  7  8  9  10  11  12  13  14  15  16  Next Page Last Page  
New Topic Reply Printer Friendly
***Galjoen Fishing Clinic***  Rating:  Rating
 
AuthorPost
 Posted: Wed Jun 9th, 2010 07:22 pm
  PM Quote Reply
201st Post
Koper
Saltwater Moderator


Joined: Sun Jan 4th, 2009
Location: Springbok, South Africa
Posts: 6411
Equipment: Enigma build Seagrand Rods, Shimi & Daiwa Reels
Best Catch: Mooi groot Steenbra...
Favorite Fishing Spot: Henties
Boat: Mitsu 6 Prop
Club: 3 Namakwalanders
Status: 
Offline
Mana: 
Het vanmiddag op 'n ander thread gesien jy is besig met EIA werk daar, is dit vir die nuwe olie prospekteerdery wat hulle daar wil doen, as ek mag vra, die dorp is in rep & roer oor die nuus.

Jong, die enigste vis daar te vang is snoek & hotties vanaf die bote, die wereld is so opgeneuk deur die diamand delwery, almal met wie ek praat & vra skud net hul koppe.

Bietjie laat in die jaar nou al, maar jou beste kans is Alexanderbaai se mond as die toestande reg is, so 80 Km noord van PN.

Gaan jy voltyds besig wees, of hoe lyk jou planne?


Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Wed Jun 9th, 2010 07:30 pm
  PM Quote Reply
202nd Post
DJP
Sealiner


Joined: Sun Nov 30th, 2008
Location: Elgin, South Africa
Posts: 3043
Equipment: Instagram @surfisha
Best Catch: GT 27.5kg, Bronzie 187kg, Silver Kob 23kg, Dusky Kob 47kg, ...
Favorite Fishing Spot: Strand reefs
Boat: Swem
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Ek gaan basies vir 'n site visit daar om te kyk waar hulle die beoogde see water onsoutings aanleg kan plaas. So gaan net vir 'n dag of twee daar wees. Sal maar eerder bietjie oranje toe gaan en gaan geelvis hengel.

Jammer daar is nie 'n galjoentjie nie, as daai myne en delwery eendag klaar is staan die kus ook op sy kop.

Last edited on Wed Jun 9th, 2010 07:31 pm by DJP

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 12:42 am
  PM Quote Reply
203rd Post
jaccil
Senior Member


Joined: Sun Sep 28th, 2008
Location: Somerset West, South Africa
Posts: 1284
Equipment: Cleaning out
Best Catch: 2.9lb squid, 5lb mullet
Favorite Fishing Spot: Stilbaai, Blombos, Infanta, Betties
Boat: None
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
kaspaas wrote: OK, genoeg geklets. Vir diegene wat nog nie besluit het om aan te sluit nie…. daar is geen logiese rede hoekom julle nie moet aansluit nie. Ons is ‘n sosiale klomp ouens maar baie van die manne is gesoute kundige hengelaars wat graag hulle kennis met ons ander minder kundiges deel. Jy is onder geen druk om aan al die Klubgeleenthede deel te neem nie en die Klubfooie is verspot laag. Dis tans R150 per jaar en die nuwe jaar begin 1 Julie 2010. Dit is dus nou die ideale tyd om aan te sluit.

Ek sien uit daarna om ‘n klomp nuwe gesigte tydens ons volgende Klub vergadering te sien.:SSS:welcomesea::welcomesea::welcomesea:]

Kaspaas

Ek sluit aan sodra ek land terug in die moederland - 23/24 Julie!  Ek mis op die oomblik so baie geleenthede om saam te hengel, wens ek was al tuis...

Hein, maak maar solank die steenbras traces reg!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 06:13 am
  PM Quote Reply
204th Post
Marthin
Moderator


Joined: Wed Jul 9th, 2008
Location: Cape Town, Durbanville, South Africa
Posts: 13512
Equipment: BM G3, Seagrand II, Others, Shimano reels
Best Catch: 17kg Cracker, 11.8kg Cracker, 8kg Cracker, 7kg Steenie
Favorite Fishing Spot: Gouritzmond
Boat: None
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Kannie nie waggie Jaccil... ons gaan baie visvang....

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 06:18 am
  PM Quote Reply
205th Post
***Galjoen***
Sealiner


Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
jaccil wrote: kaspaas wrote: OK, genoeg geklets. Vir diegene wat nog nie besluit het om aan te sluit nie…. daar is geen logiese rede hoekom julle nie moet aansluit nie. Ons is ‘n sosiale klomp ouens maar baie van die manne is gesoute kundige hengelaars wat graag hulle kennis met ons ander minder kundiges deel. Jy is onder geen druk om aan al die Klubgeleenthede deel te neem nie en die Klubfooie is verspot laag. Dis tans R150 per jaar en die nuwe jaar begin 1 Julie 2010. Dit is dus nou die ideale tyd om aan te sluit.

Ek sien uit daarna om ‘n klomp nuwe gesigte tydens ons volgende Klub vergadering te sien.:SSS:welcomesea::welcomesea::welcomesea:]

Kaspaas

Ek sluit aan sodra ek land terug in die moederland - 23/24 Julie!  Ek mis op die oomblik so baie geleenthede om saam te hengel, wens ek was al tuis...

Hein, maak maar solank die steenbras traces reg!

Praat van Steenbras, dis tyd dat ek plan maak en hulle begin jag!!!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 06:23 am
  PM Quote Reply
206th Post
Marthin
Moderator


Joined: Wed Jul 9th, 2008
Location: Cape Town, Durbanville, South Africa
Posts: 13512
Equipment: BM G3, Seagrand II, Others, Shimano reels
Best Catch: 17kg Cracker, 11.8kg Cracker, 8kg Cracker, 7kg Steenie
Favorite Fishing Spot: Gouritzmond
Boat: None
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Laat jy net sonder my gaan, ek gooi parrafien oor jou bloedwurms....

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 06:25 am
  PM Quote Reply
207th Post
Strepie
Sealiner


Joined: Sun Jul 22nd, 2007
Location: Durbanville, South Africa
Posts: 6555
Equipment: PENN RULES!
Best Catch: PENN RULES!
Favorite Fishing Spot: PENN RULES!
Boat: I wish
Club: SSEC:WC
Status: 
Offline
Mana: 
@Koper, die man het 'n Frot gaan staan en koop. Pleks hy koop 'n Isuzu!

@Kaspaas, jy moet nou daai trok bring dat ons jou gaan leer hoe om sand ordentlik te ry daar by Atlantis! Geniet hom!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 06:37 am
  PM Quote Reply
208th Post
Koper
Saltwater Moderator


Joined: Sun Jan 4th, 2009
Location: Springbok, South Africa
Posts: 6411
Equipment: Enigma build Seagrand Rods, Shimi & Daiwa Reels
Best Catch: Mooi groot Steenbra...
Favorite Fishing Spot: Henties
Boat: Mitsu 6 Prop
Club: 3 Namakwalanders
Status: 
Offline
Mana: 
Strepie wrote: @Koper, die man het 'n Frot gaan staan en koop. Pleks hy koop 'n Isuzu!

@Kaspaas, jy moet nou daai trok bring dat ons jou gaan leer hoe om sand ordentlik te ry daar by Atlantis! Geniet hom!

Ai - hoeveel keer moet 'n donkie nou sy kop stamp voor hy leer?

'n Frod van alles!!!

:walk:walk:walk:walk:walk

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 06:52 am
  PM Quote Reply
209th Post
***Galjoen***
Sealiner


Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
Marthin wrote: Laat jy net sonder my gaan, ek gooi parrafien oor jou bloedwurms....
wie...ek? weet niks van steenbras vang nie, moet nog een vang eendag....hoe vang mens daai visse? wens ek kan eendag enetjie op my lyn kry....:fbash

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 07:30 am
  PM Quote Reply
210th Post
Sailfish
Sealiner


Joined: Sun Sep 16th, 2007
Location: Mosselbaai, South Africa
Posts: 2766
Equipment: Bluemarlin 14ft craf. Assasin HMG Grandwave-x 50SHV 30SL Shimano culcutta, ...
Best Catch: Bluemarlin 14ft craf. Assasin HMG Grandwave-x 50SHV 30SL Shimano culcutta, ...Anny fish that gives you a go on light tackle ...
Favorite Fishing Spot: Plett, Natures Vally, Kanon, Cape Infanta Keurbooms strand, Reebok-Kleinbrak, Danabaai!
Boat: SOLD
Club:  X-SSEC WC
Status: 
Offline
Mana: 
Ek moet ook nog n Steemerbraas vang. Loop hulle op spoorlyne??

Last edited on Thu Jun 10th, 2010 07:31 am by Sailfish

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 08:07 am
  PM Quote Reply
211th Post
DJP
Sealiner


Joined: Sun Nov 30th, 2008
Location: Elgin, South Africa
Posts: 3043
Equipment: Instagram @surfisha
Best Catch: GT 27.5kg, Bronzie 187kg, Silver Kob 23kg, Dusky Kob 47kg, ...
Favorite Fishing Spot: Strand reefs
Boat: Swem
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
So waar hengel julle manne die naweek? Wanneer maak ons 'n "Die Kelders" trippie?

Ek is lus om slag iets anders as galjoen te teiken so my keuse is seker maar tussen belmanne of steenbras. Op die einde van die dag sal ek seker maar galjoen probeer vang om my mombakkies af te kry!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 08:24 am
  PM Quote Reply
212th Post
***Galjoen***
Sealiner


Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
Sailfish wrote: Ek moet ook nog n Steemerbraas vang. Loop hulle op spoorlyne??
lol, baie snaak....watse trein hou jy dan vas op jou avatar....daai een het seker diep spore gehardloop....lol

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 08:25 am
  PM Quote Reply
213th Post
***Galjoen***
Sealiner


Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
DJP wrote: So waar hengel julle manne die naweek? Wanneer maak ons 'n "Die Kelders" trippie?

Ek is lus om slag iets anders as galjoen te teiken so my keuse is seker maar tussen belmanne of steenbras. Op die einde van die dag sal ek seker maar galjoen probeer vang om my mombakkies af te kry!

Wanneer die naweek? Wat is jou planne?

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 08:30 am
  PM Quote Reply
214th Post
DJP
Sealiner


Joined: Sun Nov 30th, 2008
Location: Elgin, South Africa
Posts: 3043
Equipment: Instagram @surfisha
Best Catch: GT 27.5kg, Bronzie 187kg, Silver Kob 23kg, Dusky Kob 47kg, ...
Favorite Fishing Spot: Strand reefs
Boat: Swem
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Gaan more aas maak, kyk of ek nie klompie wurms en prawn kan kry nie en dan sal ek maar sien. Ek wil graag Strand riwwe op laag vang want ons vang dit altyd op hoog, lus om bietjie daai bank agter die gety poel te gooi. En dan met die stoot water terug te werk. Ek het laaste tyd baie by Macs en betties gevang en wil bietjie nuwe spots probeer terwyl my luck hou! Tensy iemand van 'n ander leker spot weet wat hulle wil uit probeer...:fswim

Nounet gekyk en kondisies lyk Saterdag goed vir rugby kyk...hoe laat is die game 14h00 of 15h00?

Last edited on Thu Jun 10th, 2010 08:42 am by DJP

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 08:45 am
  PM Quote Reply
215th Post
Hannes101
Sealiner


Joined: Fri Jan 23rd, 2009
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 3408
Equipment: Shimano
Best Catch: *
Favorite Fishing Spot: Ocean
Boat: 625 Gamefish. 2 x 135 mercury ...
Club: *
Status: 
Offline
Mana: 
smaak die ruwwe plan op laag met wurm kan dalk belman en steenies kry.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 08:59 am
  PM Quote Reply
216th Post
DJP
Sealiner


Joined: Sun Nov 30th, 2008
Location: Elgin, South Africa
Posts: 3043
Equipment: Instagram @surfisha
Best Catch: GT 27.5kg, Bronzie 187kg, Silver Kob 23kg, Dusky Kob 47kg, ...
Favorite Fishing Spot: Strand reefs
Boat: Swem
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Nou ja dan maak ons so! Daar sal galjoen ook wees, so dalk net so paar witmossels of bietjie rooiaas saamvat. ***Galjoen*** kom jy saam?^^..

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 09:08 am
  PM Quote Reply
217th Post
Mangi
Sealiner


Joined: Thu Oct 9th, 2008
Location: Durbanville, South Africa
Posts: 3510
Equipment: *
Best Catch: *
Favorite Fishing Spot: *
Boat: *
Club: *
Status: 
Offline
Mana: 
Julle gelukkige blikskottels! Ek moet werk Saterdag, hoe gay is dit nie?!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 09:10 am
  PM Quote Reply
218th Post
Sailfish
Sealiner


Joined: Sun Sep 16th, 2007
Location: Mosselbaai, South Africa
Posts: 2766
Equipment: Bluemarlin 14ft craf. Assasin HMG Grandwave-x 50SHV 30SL Shimano culcutta, ...
Best Catch: Bluemarlin 14ft craf. Assasin HMG Grandwave-x 50SHV 30SL Shimano culcutta, ...Anny fish that gives you a go on light tackle ...
Favorite Fishing Spot: Plett, Natures Vally, Kanon, Cape Infanta Keurbooms strand, Reebok-Kleinbrak, Danabaai!
Boat: SOLD
Club:  X-SSEC WC
Status: 
Offline
Mana: 
DJP wrote: Nou ja dan maak ons so! Daar sal galjoen ook wees, so dalk net so paar witmossels of bietjie rooiaas saamvat. ***Galjoen*** kom jy saam?^^..
Julle gaan jul tyd mors. Die water is vars van die afgelope tyd se reenwater wat daar orals ingevoer word deur die stormwater aflope. Was gister daar en die varswater loop nog orals van die pype se afvoer uitlate. Julle besluit oor daai een. :raine

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 09:14 am
  PM Quote Reply
219th Post
Angus
Sealiner


Joined: Sat Sep 1st, 2007
Location: Cape Town - Table View, South Africa
Posts: 2795
Equipment: Saltist 30, Saltiga 30, Sustain 6000FE, Exage 8ft spinning,Assassin BM ...
Best Catch: 128kg bronzie,151kg Raggie,78.3kg Black Sting Ray, 22kg cob,13kg steenbras,19kg Duckbill
Favorite Fishing Spot: Namibia , Arendse, Maccassar
Boat: None
Club: SEALINE BALLIES
Status: 
Offline
Mana: 
***Galjoen*** wrote: Sailfish wrote: Ek moet ook nog n Steemerbraas vang. Loop hulle op spoorlyne??
lol, baie snaak....watse trein hou jy dan vas op jou avatar....daai een het seker diep spore gehardloop....lol

Dis toe "Sailfish" nog n "Klipvis" was....lol

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 09:25 am
  PM Quote Reply
220th Post
Sailfish
Sealiner


Joined: Sun Sep 16th, 2007
Location: Mosselbaai, South Africa
Posts: 2766
Equipment: Bluemarlin 14ft craf. Assasin HMG Grandwave-x 50SHV 30SL Shimano culcutta, ...
Best Catch: Bluemarlin 14ft craf. Assasin HMG Grandwave-x 50SHV 30SL Shimano culcutta, ...Anny fish that gives you a go on light tackle ...
Favorite Fishing Spot: Plett, Natures Vally, Kanon, Cape Infanta Keurbooms strand, Reebok-Kleinbrak, Danabaai!
Boat: SOLD
Club:  X-SSEC WC
Status: 
Offline
Mana: 
Angus wrote: ***Galjoen*** wrote: Sailfish wrote: Ek moet ook nog n Steemerbraas vang. Loop hulle op spoorlyne??
lol, baie snaak....watse trein hou jy dan vas op jou avatar....daai een het seker diep spore gehardloop....lol

Dis toe "Sailfish" nog n "Klipvis" was....lol

:hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::wfishHoeveel foto's moet mens nou dan van jou visvangste neem. Steenbras bly maar net n Steenbras en die een van 15+ jaar trug lyk die selfde as die van vandag en more. Nie meer n moet n foto kry in my boekie nie. Ek geniet net my hengel al vang ek BAIE keer n mombakkie!!! :clow:clow

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 06:41 am Page:  First Page Previous Page  ...  6  7  8  9  10  11  12  13  14  15  16  Next Page Last Page    
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Fishing Tournaments and Events > SSEC > SSEC - WC > ***Galjoen Fishing Clinic*** Top