SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register

 Moderated by: Emperor Page:  First Page Previous Page  ...  10  11  12  13  14  15  16  Next Page Last Page  
New Topic Reply Printer Friendly
***Galjoen Fishing Clinic***  Rating:  Rating
 
AuthorPost
 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:01 pm
  PM Quote Reply
281st Post
Carlic Bait
Sealiner

Joined: Mon Nov 24th, 2008
Location: Parow, Cape Town, South Africa
Posts: 2359
Equipment: Daiwa SL50H ; Blue Marlin 5 Pc
Best Catch: 45Kg Bronze ; 23Kg Cob
Favorite Fishing Spot: Saldanha
Boat: Still waiting for this present from wife.....
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Nou ja ek mag seker ook se baie geluk ***galjoen*** en Mev.***GALJOEN***met wat op pad is,sterkte aan julle al 4.
(Wonder of die pink stok nie dalk iets daarmee te doen het nie,want ek hoor jy het dit nogal lank gehad)HE_HE.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:12 pm
  PM Quote Reply
282nd Post
***Galjoen***
Sealiner

Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
Marthin wrote: leer nou mooi....

Sit hom ver weg in die garage laat hy mooi dik is vannie stof....

Haal hom net eendag uit terwyl sy daar is en se jy soek al lankal na die spesifieke stok...

julle skelm werf:cens

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:12 pm
  PM Quote Reply
283rd Post
Mangi
Sealiner

Joined: Thu Oct 9th, 2008
Location: Durbanville, South Africa
Posts: 3510
Equipment: *
Best Catch: *
Favorite Fishing Spot: *
Boat: *
Club: *
Status: 
Offline
Mana: 
Marthin wrote: leer nou mooi....

Sit hom ver weg in die garage laat hy mooi dik is vannie stof....

Haal hom net eendag uit terwyl sy daar is en se jy soek al lankal na die spesifieke stok...

::S::SEk like daai ene!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:13 pm
  PM Quote Reply
284th Post
***Galjoen***
Sealiner

Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
Carlic Bait wrote: Nou ja ek mag seker ook se baie geluk ***galjoen*** en Mev.***GALJOEN***met wat op pad is,sterkte aan julle al 4.
(Wonder of die pink stok nie dalk iets daarmee te doen het nie,want ek hoor jy het dit nogal lank gehad)HE_HE.

nee, gelukkig nie....lol daai pienkstok het nou al so baie stof vergader, ek kry hom nie meer nie.....SY's WEG!!!!!!!!!!::S::S::S::S

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:15 pm
  PM Quote Reply
285th Post
craig myburg
Senior Member

Joined: Fri Sep 5th, 2008
Location: Brackenfell, South Africa
Posts: 1090
Equipment: ROD REEL LINEN 20kg
Best Catch: still to catch
Favorite Fishing Spot: all of cape town
Boat: n/a
Club: SSEC WC
Status: 
Offline
Mana: 
good to hear the good news with the second one and may it bring you and the wife a lot of happenis :cong::cong::cong::cong:::mwird::mwird

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:15 pm
  PM Quote Reply
286th Post
jade fish
Senior Member

Joined: Thu Dec 11th, 2008
Location: Cape Town, Southern Suburbs, South Africa
Posts: 377
Equipment: L&F, Shockwave HMG,Torium 30 & L&F, Shimano IV, Swordsman, lots ...
Best Catch: Galjeon,Steenbrass,Kob,Cape Stump,Hottot,
Favorite Fishing Spot: West Cost
Boat: nope
Club: SSEC - WC
Status: 
Offline
Mana: 
***Galjoen*** wrote: Marthin wrote: leer nou mooi....

Sit hom ver weg in die garage laat hy mooi dik is vannie stof....

Haal hom net eendag uit terwyl sy daar is en se jy soek al lankal na die spesifieke stok...

julle skelm werf:cens

weet jy wat marthin, jy kan mos vir ons 'n kliniek opstel so dat almal kan leer hoe dit gedaan te kry

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:17 pm
  PM Quote Reply
287th Post
***Galjoen***
Sealiner

Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
jade fish wrote: ***Galjoen*** wrote: Marthin wrote: leer nou mooi....

Sit hom ver weg in die garage laat hy mooi dik is vannie stof....

Haal hom net eendag uit terwyl sy daar is en se jy soek al lankal na die spesifieke stok...

julle skelm werf:cens

weet jy wat marthin, jy kan mos vir ons 'n kliniek opstel so dat almal kan leer hoe dit gedaan te kry

:clap12:clap12:clap12

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:18 pm
  PM Quote Reply
288th Post
Mangi
Sealiner

Joined: Thu Oct 9th, 2008
Location: Durbanville, South Africa
Posts: 3510
Equipment: *
Best Catch: *
Favorite Fishing Spot: *
Boat: *
Club: *
Status: 
Offline
Mana: 
craig myburg wrote: good to hear the good news with the second one and may it bring you and the wife a lot of happenis :cong::cong::cong::cong:::mwird::mwird

So it's going to be a boy?

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:18 pm
  PM Quote Reply
289th Post
***Galjoen***
Sealiner

Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
craig myburg wrote: good to hear the good news with the second one and may it bring you and the wife a lot of happenis :cong::cong::cong::cong:::mwird::mwird

Thx Craig!!!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:19 pm
  PM Quote Reply
290th Post
***Galjoen***
Sealiner

Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
Mangi wrote: craig myburg wrote: good to hear the good news with the second one and may it bring you and the wife a lot of happenis :cong::cong::cong::cong:::mwird::mwird

So it's going to be a boy?

::rofl:...ek hoop so....^^..^^..^^..

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:27 pm
  PM Quote Reply
291st Post
Sailfish
Sealiner

Joined: Sun Sep 16th, 2007
Location: Mosselbaai, South Africa
Posts: 2766
Equipment: Bluemarlin 14ft craf. Assasin HMG Grandwave-x 50SHV 30SL Shimano culcutta, ...
Best Catch: Bluemarlin 14ft craf. Assasin HMG Grandwave-x 50SHV 30SL Shimano culcutta, ...Anny fish that gives you a go on light tackle ...
Favorite Fishing Spot: Plett, Natures Vally, Kanon, Cape Infanta Keurbooms strand, Reebok-Kleinbrak, Danabaai!
Boat: SOLD
Club:  X-SSEC WC
Status: 
Offline
Mana: 
Galjoen!!! Dr. Sailfish het nou so vinnig na daai sonar foto's gekyk. Jy is nog nie klaar nie. Nou sit jy en nonsens praat hier met ons. Gaan maak klaar daai toontjies en oortjies.:fbash

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:29 pm
  PM Quote Reply
292nd Post
Tylos
Member

Joined: Tue Aug 25th, 2009
Location: Oakdale, South Africa
Posts: 94
Equipment: Shimano Exage 1468; Daiwa SL50SH
Best Catch: 5kg kob; 2.4 kg galjoen; 3.1 kg mosselkraker (60.5 cm)
Favorite Fishing Spot: Struisbaai
Boat: N/A
Club: SSEC:WC
Status: 
Offline
Mana: 
'n Ou mis darem baie in 'n kort tydjie. Baie geluk met die nuwe kleinding wat op pad is!

'n Mens kan dalk jou nuwe visvang-gear probeer wegsteek, maar moenie dat sy die kredietkaart-slip kry nie! Praat uit ondervinding.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:31 pm
  PM Quote Reply
293rd Post
Marthin
Moderator

Joined: Wed Jul 9th, 2008
Location: Cape Town, Durbanville, South Africa
Posts: 13512
Equipment: BM G3, Seagrand II, Others, Shimano reels
Best Catch: 17kg Cracker, 11.8kg Cracker, 8kg Cracker, 7kg Steenie
Favorite Fishing Spot: Gouritzmond
Boat: None
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
jade fish wrote: ***Galjoen*** wrote: Marthin wrote: leer nou mooi....

Sit hom ver weg in die garage laat hy mooi dik is vannie stof....

Haal hom net eendag uit terwyl sy daar is en se jy soek al lankal na die spesifieke stok...

julle skelm werf:cens

weet jy wat marthin, jy kan mos vir ons 'n kliniek opstel so dat almal kan leer hoe dit gedaan te kry
Wel hier is n paar idees wat werk....

1st is die een hierbo.

2nd  Reel met die manne by alpha pro.... se vir Richard jy wil die torium 30 he.  Se dan vir jou vrou sy moet die katrol vir jou verjaarsdag koop wat by Alpha Pro is koop.  Sy moet net vir Richard vra vir JOU katrol.... Wanneer sy daar kom gee Richard vir haar JOU katrol teen JOU prys van slegs R500.  Jy is baie excited oor JOU katrol wanneer liefie/gestapo dit vir jou gee.  Maandag gaan jy Alpha Pro toe en betaal die res self.

3rd Selfde as 2nd, die keer net vir kersfees en vir daai stok wat jy wil he

4th... slegs vir die van ons wat al pa's is... vadersdag kan ook gebruik word vir prosedure nommer 2.....

Laaste maar nie die minste nie.... Gaan laai jou nuwe stok/katrol/combo af by n vriend.... laat hom dan die aand by jou aankom en hardop se "hier's daai stok/katrol/combo wat jy wil leen!!"  Wanneer sy jou vra hoekom jy dan een moet leen, jy het dan een, se net eenvoudig die is soveel beter kwaliteit, en jy wil nie sleg lyk tussen die manne nie, en die een wat jy het is nie geskik vir waar julle die naweek gaan hengel nie.  Kanse is goed sy sal teen maandag vir jou se om vir jou dit te gaan koop (maar jy het mos reeds), so nou het jy in elkgeval n stok gekoop wat sy gese het jy moet koop, alhoewel jy hom so week of wat voor die toestemming gekoop het....

Ek sal enige vrae beantwoord by die volgende comp.

Attachment: gestapo.jpg (Downloaded 149 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:35 pm
  PM Quote Reply
294th Post
Fluffy
Senior Member
 
Joined: Tue Sep 2nd, 2008
Location: Durbanville/Milnerton/Muizenberg, South Africa
Posts: 2027
Equipment: .
Best Catch: .
Favorite Fishing Spot: .
Boat: .
Club: .
Status: 
Offline
Mana: 
Marthin wrote: jade fish wrote: ***Galjoen*** wrote: Marthin wrote: leer nou mooi....

Sit hom ver weg in die garage laat hy mooi dik is vannie stof....

Haal hom net eendag uit terwyl sy daar is en se jy soek al lankal na die spesifieke stok...

julle skelm werf:cens

weet jy wat marthin, jy kan mos vir ons 'n kliniek opstel so dat almal kan leer hoe dit gedaan te kry
Wel hier is n paar idees wat werk....

1st is die een hierbo.

2nd  Reel met die manne by alpha pro.... se vir Richard jy wil die torium 30 he.  Se dan vir jou vrou sy moet die katrol vir jou verjaarsdag koop wat by Alpha Pro is koop.  Sy moet net vir Richard vra vir JOU katrol.... Wanneer sy daar kom gee Richard vir haar JOU katrol teen JOU prys van slegs R500.  Jy is baie excited oor JOU katrol wanneer liefie/gestapo dit vir jou gee.  Maandag gaan jy Alpha Pro toe en betaal die res self.

3rd Selfde as 2nd, die keer net vir kersfees en vir daai stok wat jy wil he

4th... slegs vir die van ons wat al pa's is... vadersdag kan ook gebruik word vir prosedure nommer 2.....

Laaste maar nie die minste nie.... Gaan laai jou nuwe stok/katrol/combo af by n vriend.... laat hom dan die aand by jou aankom en hardop se "hier's daai stok/katrol/combo wat jy wil leen!!"  Wanneer sy jou vra hoekom jy dan een moet leen, jy het dan een, se net eenvoudig die is soveel beter kwaliteit, en jy wil nie sleg lyk tussen die manne nie, en die een wat jy het is nie geskik vir waar julle die naweek gaan hengel nie.  Kanse is goed sy sal teen maandag vir jou se om vir jou dit te gaan koop (maar jy het mos reeds), so nou het jy in elkgeval n stok gekoop wat sy gese het jy moet koop, alhoewel jy hom so week of wat voor die toestemming gekoop het....

Ek sal enige vrae beantwoord by die volgende comp.

OOOOOOO wat ek nie noe sal betaal om die vrouens op die forum te sien nie...

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:35 pm
  PM Quote Reply
295th Post

Hahaha, is skielik baie bly sy is nie op Sealine nie, hahahaha!  Ai, ek is ook maar lekker bang vir die mama general, maar ek voel darem nie meer so alleen nie!LOL

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:37 pm
  PM Quote Reply
296th Post
LUPO
Member

Joined: Thu Apr 22nd, 2010
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 361
Equipment: Rod: Exage 1468 AX, Reel: Torium 20, Daiwa SL50 ...
Best Catch: 42cm Galjoen
Favorite Fishing Spot: Anywhere
Boat: N/A
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Marthin wrote: Wel hier is n paar idees wat werk....

1st is die een hierbo.

2nd  Reel met die manne by alpha pro.... se vir Richard jy wil die torium 30 he.  Se dan vir jou vrou sy moet die katrol vir jou verjaarsdag koop wat by Alpha Pro is koop.  Sy moet net vir Richard vra vir JOU katrol.... Wanneer sy daar kom gee Richard vir haar JOU katrol teen JOU prys van slegs R500.  Jy is baie excited oor JOU katrol wanneer liefie/gestapo dit vir jou gee.  Maandag gaan jy Alpha Pro toe en betaal die res self.

3rd Selfde as 2nd, die keer net vir kersfees en vir daai stok wat jy wil he

4th... slegs vir die van ons wat al pa's is... vadersdag kan ook gebruik word vir prosedure nommer 2.....

Laaste maar nie die minste nie.... Gaan laai jou nuwe stok/katrol/combo af by n vriend.... laat hom dan die aand by jou aankom en hardop se "hier's daai stok/katrol/combo wat jy wil leen!!"  Wanneer sy jou vra hoekom jy dan een moet leen, jy het dan een, se net eenvoudig die is soveel beter kwaliteit, en jy wil nie sleg lyk tussen die manne nie, en die een wat jy het is nie geskik vir waar julle die naweek gaan hengel nie.  Kanse is goed sy sal teen maandag vir jou se om vir jou dit te gaan koop (maar jy het mos reeds), so nou het jy in elkgeval n stok gekoop wat sy gese het jy moet koop, alhoewel jy hom so week of wat voor die toestemming gekoop het....

Ek sal enige vrae beantwoord by die volgende comp.
:lol:1:hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::lol:1

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:44 pm
  PM Quote Reply
297th Post
Mangi
Sealiner

Joined: Thu Oct 9th, 2008
Location: Durbanville, South Africa
Posts: 3510
Equipment: *
Best Catch: *
Favorite Fishing Spot: *
Boat: *
Club: *
Status: 
Offline
Mana: 
Oom Simen gaan nou nou weer vir ons skel! Kyk hoe vuil is die thread alweer! LOL!

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 01:57 pm
  PM Quote Reply
298th Post
meesterbeer
Senior Member

Joined: Mon Sep 22nd, 2008
Location: Hermanus, South Africa
Posts: 387
Equipment: -
Best Catch: -
Favorite Fishing Spot: -
Boat: -
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
geluk met die kleintjie galjoen

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 02:21 pm
  PM Quote Reply
299th Post
***Galjoen***
Sealiner

Joined: Sat Dec 27th, 2008
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 9376
Equipment: Loomis Franklin HMG, Diawai Saltist, Shimano Toruim +++
Best Catch: 3 M's
Favorite Fishing Spot: ***DE HOOP to False Bay***
Boat: Kanoo
Club: TRS : WP 778
Status: 
Offline
Mana: 
Ek kan darem lekker lag vir julle klomp manne.....lol Ja oupa Saily ek sal vanaand verder gaan werk....lol Marthin, jy is die skelmste bliksem wat ek ken....well done ek  hou van hoe jy dink!!!

Dankie vir al die gelukwense!!!

:fbash:fbash:fbash:fbash

Last edited on Thu Jun 10th, 2010 02:21 pm by ***Galjoen***

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 10th, 2010 02:27 pm
  PM Quote Reply
300th Post
jade fish
Senior Member

Joined: Thu Dec 11th, 2008
Location: Cape Town, Southern Suburbs, South Africa
Posts: 377
Equipment: L&F, Shockwave HMG,Torium 30 & L&F, Shimano IV, Swordsman, lots ...
Best Catch: Galjeon,Steenbrass,Kob,Cape Stump,Hottot,
Favorite Fishing Spot: West Cost
Boat: nope
Club: SSEC - WC
Status: 
Offline
Mana: 
luister maar vir opa sailie hy het al dinge vergeet wat ons nog moet leer

nou nie vir 'n vis of drie sal die dag mooil voltooi

Back To Top PM Quote Reply

Current time is 09:11 am Page:  First Page Previous Page  ...  10  11  12  13  14  15  16  Next Page Last Page    
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Fishing Tournaments and Events > SSEC > SSEC - WC > ***Galjoen Fishing Clinic*** Top