voerplek

Dai Deng

New member
hi guys,

I am new to the forum,

 I have been fishing for a few months now from boats but with not to much success so far, can anyone just give me a few tips on how to feed and how to chose a spot, and how much feed.

Thanks.
 

hotstuff

Senior Member
dis `n ding wat jy `n paarkeer moet doen voor jy reg is daarmee
eerste vraag is gaan jy net vir `n dag uit of `n naweek
indien jy `n naweek gaan kan jy `n beesblok en 30 kg mielies wat hard is net so afgooi op die plek en dan 20 kg gemaalde gekookte mielies

baie manne sal se nee dammit dis te veel maar as jy sien hoeveel babers en karps kan verorber in een nag sal jy anners dink


as jy net vir een dag uitgaan sal ek se kook 10 kg mielies en maak van 5 kg balle so groot soos sokker balle wat jy `n rukkie laat droog en jy kan hulle drop op jou spot.
Dit sal veroorsaak dat die bal sal opbreek eers as hy die bodem tref

ook moet jy ingedagte hou om dan nie direk op die voerplek te vang nie maar `n meter voor of na dit

as jy vir langer as `n dag gaan is dit goed om te voer soos in punt een maar dan die voerplek te los tot die volgende dag en hom dan te hengel

hoop dit help manne


om `n drop off te soek ry van diep af na die kant toe stadig en kyk op die fishfinder waar die oppervlak vinnig lig voer dan teen daai oppervlak in die middel nie onder of bo nie dit is `n drop off en waar die vis meeste sal wei
 

chahou

New member
Hi Dia Deng,
You do not mention what fish you are targeting.
Let me know and I will try to help.
 

Dai Deng

New member
Hi Hotstuff, dankie vir die info, net nog 'n ding ek het nou al die tricks gan probeer ek vang darm soo biekie meer nou al, mar as jy die mielies kook die wat jy nou gan maal, gooi julle soos enige iets in soos looti of kleursel of iets? en ons target karp hehe
 
Top