Baie geluk Simen, Michele

Mev. Spyker

Senior Member
15 Januarie 2011, het Hentiesbaai Hengelklub hulle jaarlikse AGM gehou by Spyker se gat.

Na Tien jaar gee Spyker Kruger (Voorsiter) en Marina Kruger (Sekretaresse) af aan die nuwe jong lede. Dit was vir my en Spyker 'n groot voorreg om tien jaar diens te kon lewe aan Hentiesbaai hengelklub, ons het die wonderlikste mense ontmoet en baie fun gehad, die braai en kuier die aande voor kompetisies by Spyker se gat dit was wonderlik.

Ons wil ook baie geluk en voorspoed sê aan die nuwe lede.

Nuwe bestuur:

Voorsiter: Leon Krause

Ondervoorsiter: Simen Anderson

Sekretaresse/Tesourier: Michele Anderson

Rekortbeampte: Hendrik Dry

Adisionele lede: Lydia Diedericks, Werner van der Riet, Reinier Jansen van Vuuren.

Klubkaptein: Werner van der Riet

 

Baie geluk Simen en Michele vir ons 'n voorreg om julle op die bestuur te hê van Hentiesbaai Hengelklub ons gaan baie lekker saam julle werk.
 

Simen

Sealiner
Baie dankie Marina.

Dis vir ons nuwe komitee 'n groot vooreg om aan te gaan met wat julle reeds gebou het.

En ek weet as ons vashaak is julle net 'n telefoon oproep ver.
 

Shark Ammo

Senior Member
Baie geluk aan die nuwe kommitee en dan wil ek ook net baie dankie aan Spyker en Marina se vir als wat hulle vir die klub gedoen het.

Mag die Klub van Krag tot Krag gaan.
 

Mike D

Senior Member
My word goes out to the newly elected chairman and his commitee members, may your club flourish with pride. To those who have given of their time, Spyker & Marina, I'm sure your footsteps have left impressions for those to follow. Best of luck to all!
 
Baie dankie Marina 

Soos Simen gesê het, is die ou bestuur darem net 'n oproep ver. Ons moet baie leer maar ons sal ons bes doen.

Met so 'n lekker klomp mense saam, kan dit net goed gaan..
 

Boel

New member
Baie geluk aan julle twee ! Na ons trippie en al jul hulp glo ek die klub kan net groter hoogtes bereik met jul op die bestuur.

En Sarah de Jager het nou nog groter spore om vol te staan na Ou Sarah se heengaan, vriendelike groete uit `n warm Oos Kaap:::S
 
Top