Good fishing in Struisbaai @ L'Agulhas area

Katvis 100

New member
The last couple of days during and after the strong South Easter we has, some fish were manage to be caught. Most of the fish came out from the spookdraai to the plaat.
Last weekend:
Cob and Grunter came out @ Struisbaai harbor, some undersize cob in front of Nostra @ night.
During the last week some size cob were caught @ the Harbor on Harder fillet and livebait. On the plaat a 7kg cob were caught on harder fillet.
This weekend:
Cob @ Spookdraai and the brood, cob @ Harbor. Today I caught a Belman, Grunter, and cob inside the harbor in a Strong SW wind on the dropping tide with prawn.

It's a good start for this season fishing.

Katvis
 

CrackerHEAD

New member
Hi Guys:::S

Small intro as this is my first post. Im from CT, fishing for about a year now. Enjoying it to the max::S. I hope to learn alot from this forum.

Struisbaai has been producing exceptionally well over the past 3 weeks. Kob, belman and musselcracker has been coming out fairly good.

Theres a specific spot to the right of the harbour where the crackers has been coming out almost everyday for the past 3 weeks. Most of it in the 3 - 5kg range. I was there yesterday and managed to get one for myself :wfish, but nothing spectacular. Also witnessed a guy landing one, looked about 3.5kg. And all during the day!

I was standing at this spot on saturday night on the high and had a massive pick up on prawn. It ran for almost 10 seconds before stopping. When i got to my rod and picked it up, it gave one huge jerk and OFF. When i reeled in i saw that my main line was bitten off clean. Damn, wasnt expecting something so big so was not prepared tackle wise. I was thinking spotty or a cracker on steroids lol.

From what I heard Kob and belman was biting nicely at the harbour all week. Kob was taking on prawn and Belman on worm, all at night.

Small elf in the water as well.

Tight lines
 

Katvis 100

New member
CrackerHead.
Welcome to Struisbaai fishing. The area your talking about is called the Las. Its well none for big Crackers. Congrats on your catch, your 1 better than me. I stay in the area and have not caught 1 cracker yet. The big 1 you lost could have been a big Elf  ( blou Elf ). They are none for taking prawn.
I landed on Sat. morning 03:00 am a 60 cm Grunter inside the harbour and some smaller species. Sunday afternoon 2 Grunter and a Stumpie. All on prawn.
I fish 95% of the time in and around the harbour, so next time your here give me a call.

Katvis100
0749256773
 

CrackerHEAD

New member
What a warm welcome. Thanks::slr::

I will definately keep you in mind as we fish Struisbaai/Agulhas every single month when we go down for a weekend, if not then we go to stilbaai. More often Agulhas coz its closer from Cape Town. I so much want to fish the Plaat but have no idea about which spots are good for that area.

I know where the Las is. The spot I was referring to is two bays to the right of the las. I speak under correction. Theres currently a massive dead seal laying on the beach nearby, now just to the right of the dead seal! Apparently the afternoon high tide is most productive there.

Thanks again Katvis100
 

Plastic-sinker

New member
@Katvis

Ek bly in Riviersonderend en wil graag biekie die ropes leer van die wereld se visvang, ek is nuut in die kaap en baie nuut met soutwater hengel. Het nog net 'n paar sand haaie by De Mond gevang. Ek soek graag 'n "tag along" geleentheid om saam te iemand te gaan vang om my biekie touwys te maak. Ek het ook nognie regtig see hengel gerei nie, het maanet 2 10' stokke en 1 6' stok met grinders. Ek wil vir my gerei aanskaf maar wil eers biekie leer sodat ek die gerei koop wat by my behoeftes sal pas. Hoop jy kan help!
 

Katvis 100

New member
Hello daar.

Dis nie 'n probleem nie. Ek sal met graagte help waar ek kan. Ek hengel al vir 30 jaar, en vang vis vir die laaste 6 jaar vandat ek hier op L'Agulhas bly.
Wat die gerei betref is 'n baie persoonlike ding. Ek glo aan koop so duur as wat jy kan bekostig, maar dit moet prakties wees. Jou 10' stokke is reg vir die hawe. Ek neem aan dis als damstokke. Ek gebruik 'n 9' dropshot stok met 'n koffie grinder. Ek vis 95% van die tyd in die hawe met daai setup. Ek self was nog nie baie suksesvol op die plaat nie, maar het al 'n paar vis gekry. Ek vis basies net oor naweke en verkies as die spring gety val oor of net voor die naweek. Dan kan ek die aas kry wat vis vang hier rond. So as jy beplan om af te kom, beplan volgens die Spring getye.
Ek van altyd vis oor die tye. As jy af kom kan ons tackle praat.

Groete
Chris
0749256773
Katvis100
 

Katvis 100

New member
CrackerHEAD

Yes I know the bay, its called the deerloop. The Crackers love that area. I have fished there in the past, but the rocks is no good to my bad back, so I stay clear of the rocks if need to. I like the ground to be flat under my feet.
:whispGive me a call next time your coming down and bring some Milnerton Prawns with.

::tight:

Chris
Katvis100
 

CrackerHEAD

New member
Whats so special about milnerton Prawns lol??

We usually only pump there. The weekend past we pumped at Hermanus, prawns are coming out easy enough there, just a bit on the smallish side.

One other thing, whenever we come to Agulhas we battle to find red bait. Always just empty pods lying around lol.
 

hamco

Senior Member
@Katvis

So het Desember gekom en gegaan. Dinge het nie so lekker volgens plan geloop nie en ons was maar nis dae daar.

Die eerste langnaweek het ons lekker geelstert gevang, toe eers weer huistoe, toe met Kersnaweek was die weer nie so lekker nie en met al die familie was daar nie tyd vir rondloop nie, het darem toe weer 'n dag geelstert gevang, maar het daarna nie crew gehad nie.

Toe moes ons weer oppak en Kleinmond toe gaan.

Ek wag nou vir kwotasie om die garagedeur te laat groter maak, dan gaan die boot daar bly en sal baie naweke daar wees.

Gaan jou nog 'n slag saam neem see toe.

Geniet die die visvangste!

Groete
 

Katvis 100

New member
Hamco

Dis altyd so. 'n Mens beplan so hard, spandeer so baie geld en tyd aan tackle en boot, om net hier te kom en te sit en kyk na die rowwe water. Gelukkig het jy darem 'n paar vis gekry. Wat se boot het jy en waar moet die garage dear groter gemaak word. Ek ken en het familie in die bou bedryf. Miskien kan ek help.
Wat die see toe gaan betref, hoop ek jou boot kan op die tide pool ry in L'Agulhas. Ek raak lelik see siek na my brein besering 6 jaar gelede. Ek het 'n fishingkayak wat ek 2 jaar laas gebruik het, maar snaaks genoeg, ek raak nie see siek op hom nie.

EK hengel maar van die kant af.

Cheers
Chris
Katvis100
 

cptfly

Senior Member
was in ook in Struisbaai tussen Kersfees en Nuwe jaar. Die vis op die plaat het kat en muis met my gespeel.

Ek het elke oggend gesit en live bait vang in die hawe. Het 'n mooi size kolhol gevang binne die have nadat 'n bus van 'n grunter voor my verby gecruise het.

My live bait was ge-descale en hul kop afgebyt op die plaat
 

Katvis 100

New member
Ai ou. Dis mos hoe dit gaan as dit vakansie is. Al die grotes wat weggekom het.
Jy moet maar weer kom kuier en daai  vis soek wat so weg kruip. Ek sal intussen daai bus van 'n Grunter vang vir jou. Saterdag oggend se 1 was net 60cm.
Cheers
Chris
 

Plastic-sinker

New member
Chris jy kan nie dalk vir my help met GPS koordinate hoe om by die hawe te kom van riviersonderend af nie? Andersins maarnet die pad beduie. Ek oorweeg dit sterk om my damstok daar te gaan rondgooi die naweek, wie weet dalk is ek lucky. Watter trace setup stel jy voor gebruik ek daar en Hoek en sinker sizes. O ja en watter aas kan ek gebruik (Koop aas, het geen idee van eie aas versamel nie). As ek nie die forum gehad het om my te guide nie sou ek waaragtig vandag al begin mieliebom maak het vir die naweek by die hawe. LOL!
 

Katvis 100

New member
Ai ou. 'n Mielliebom in die see? Al wat jy gaan vang is 'n seevoël of 2. Tenminste het jy iets gevang, sê ek altyd.
Moet nie worry nie. Kom net tot hier met jou dam stok ek ek sal die res doen. ((r(e(lingEk sien nou dis 12:00 die nag laag water, so ek sal dan die pudding van die see gaan kry. Ek dink jy moet saam kom, sodat jy kan sien wat en hoe om dit te kry. Moet nie worry oor hoeke en sinkers nie, ek het. Bring net jou stokke en katrolle saam.
Die pad tot hier is maklik. As jy GPS het sit net in Struisbaai hawe. Waar gaan jy bly en hoeveel van julle. So ver ek weet ry jy van jou af Swellendam toe. +- 5 of 7 km voor Swellendam is 'n afdraai wat sê L'Agulhas regs. Ry tot verby die silos in Bredasdorp tot by Hoofweg. Dis so 3 stopstrate verby. Draai liks af to by die Garage, draai regs. Dis die Struisbaai pad. As dit nog lig is passop vir die skilpaaie, as dit donker is, passop vir die bokkies en Ystervarke. Dis +-35 Km tot in Struis.

My Email is c_e_jordaan@telkomsa.net as jy nie reg kom nie en my Cell is 0749256773. As ek nie optel gedurende dag nie is omdat ek nog werk en kan nie hoor nie. Los net 'n bootskap. Ek behoort Vrydag 5h by die huis te wees.
As jy wil kan jy my op my telkom lyn bel na 8:00 : 028 435 62 10 Dis verniet. Dan kan ons chat.

Cheers
Chris
Oja wat is jou regte naam, want nog dom klink nie te rekker vir 'n naam nie. :fbash
 

Katvis 100

New member
Jy sal nie glo wat het nou net gebeer nie. Ek het 'n elle lange brief geskryf vir jou en als verduidelik en toe ek dit " post " toe bom sealine server my brief. So ek dink dat ons liewer mekaar bel. Bel liewer op landlyn na 8:00 dit tollfree. As jy nie kan nie op cell na 8:00 Ek moet gou iets uitsort vannaand, maar ons kan na 8:00 chat.
Of mail as dit vir jou maklikker is. Ek sal reply op jou mail en weer als verduidelik soos voorheen.
Email: c_e_jordaan@telkomsa.net
Cell: 0749256773
Huis: 0284356210

Cheers
Chris
Oja en wats jou regte naam asb? Nogdom
 

Plastic-sinker

New member
Hi Chris ek het jou elle lange brief gekry dankie. Skies man,Ek het nou eers (22:11) jou e-pos gekry oor die bellery. Sal jou moreaand 'n luikie gee as dit fine is met jou.

Dankie dat jy bereid is om my biekie touwys te maak.O en ja my regte naam is Werner, ek het maarnet die bynaam gekies omdat dit die waarheid is, sal hom verander as ek nie meer so dom is nie.

Ek was darm nie regtig ernstig oor die mieliebom nie, hahahaha!

Ek sal ook graag saam jou wil aas kry as dit laagwater is maar sal biekie moeilik wees vir my om dit 12 uur die nag te doen omdat my meisiekind maar moeilik is en nou tande sny, en die vroukie verseker nie baie happy sal wees as ek in die water rond plons terwyl se sukkel nie, sorry hoop jy verstaan.

Het reeds die GPS Koordinate gekry op Google en gesien daar is 'n shortcut net voor stormsvlei regs na bredasdorp dan is dit so 115km van my af. Ek sal heel waarskynlik nerens oorslaap nie ek sal sommer vir die dag deurkom en die vrou en die meisiekind saambring.

Ek vat graag altyd my vroukie saam omdat sy in rivier werk en soos jy weet is dit klein en primitief hier so die uikomkans is altyd vir haar lekker.

Laat weet asb of dit oraait is dat ek jou more aand 'n luikie kaan gee dan gesels ons biekie, weereens dankie vir al die moeite.

Groete Werner

Cell: 082 381 3281
e-pos: wernerg@elsenburg.com
 

hamco

Senior Member
Katvis

Ek hoor via Breads dat daar goeie vis by die Pioneer is. Gaan vang die kayak manne nie daar nie.

Lekker naweek, en leer maar vir Werner mooi.

As jy hom klaar geleer het sal ek hom op Stormsvlei oplaai en so bietjie van boot hengel gaan wys as hy belangstel.

Die kursusse wat ek aanbied is nie te moeilik nie, my tweeling wat nou die 4 geword het is al BOOT NATSPUIT MET TUINSLANG101 en SPEEL MET ANKERTOU101 deur. Werner sal van daardie klasse kan skip en sommer inval by BOOTWAS701 en ANKERTREK - VLAKWATER301, ANKERTREK - DIEPWATER101 is ook baie maklik, daar doen die boot dit sommer met behulp van die UMFAAN, voor 2004 het dit 'n ander naam gehad.

 

 
 

Plastic-sinker

New member
Dagse ouens

Thanks Chris dit was sommer vet pret, kan nie wag om weer so te maak nie! Ek het sommer baie geleer en is seker daar is sommer nog vrek baie wat ek kan leer, maar dink ek het darm EERSTEVIS101 en VANG'nTAN101 geslaag. As al die modules soveel fun is kan ek dit oorweeg om voltyds te begin swot,LMGA!

Daars is soveel meer aan soutwatter hengel as papgooi en sal dit geniet om die ander fasette uit te traai!

O ja en dankie vir al die tackle advise Chris, ek gaan dadelik 'n paar weglatings op my vrou se kruideniers lysie maak!LOL

HY IS KLEIN MAAR MYNE!!!
 

Attachments

  • Photo-0066.jpg
    Photo-0066.jpg
    41.6 KB · Views: 1,284
Top