hiers ek nou

seeboesman

New member
shoe ouens en vrouens ek is bly my vriend maaknlas het my aan die forum bekend gestel HALLLLOOOOOOOOO hiers ek nou en lus vir vis:fswim:wfish
 

maaknlas

Sealiner
Welkom my groot vriend, mag jy alles van visvang leer wat die manne op sealine reeds weet, wat 'n goeie bron en lekker ouens en vrouens saam.

:welcomesea::welcomesea::welcomesea::welcomesea::welcomesea::welcomesea::welcomesea::welcomesea:
 

Attachments

  • 022.jpg
    022.jpg
    38.4 KB · Views: 47
Top