Stilbaai next weekend (29Jun - 01Jul)

OvaR8ed

Sealiner
Well, the withdrawel got the best of me again so I have to go to Stilbaai for a weekend...

I'll be on the river most of the time hunting grunter and anyhting else that breaches so let me know if you're in the area so we can wet a line together...
 
JVW

Senior Member
Ag nee man-genoeg is genoeg.Ek lees altyd jou reports en word net jaloers.Ek is geboek in Stilbaai vir Desember-miskien sien ek jou daar.

Geniet dit    :wfish:wfish:wfish

Jannie.
 
OvaR8ed

Sealiner
Ek is altyd oor kersfees-nuwejaar daar, dis net 'n jammerte daai tyd van die jaar hou die visse hulle koppe laag as gevolg van al die geraas en gedruis... Ek vang baie meer vis buite seisoen.

My laaste nuwejaars voorneme was om hierdie jaar 'n klomp klein breukies te vat in die plek van een groot vakansie aan die einde van die jaar... Ek het net gatvol geraak daarvan om heel jaar te wag om dan tussen die raserige ski-bote bogerol te vang...

JVW

Senior Member
Dis waar.Ongelukkig kan ek net 1 keer 'n jaar afkom en moet maar die beste maak.Hierdie jaar wil ek 'n paar deurnag sessies in kry.Miskien....:wfish

Ek gaan gewoonlik Kleinbrak toe,maar nou gatvol vir dieselfde plek-my eerste keer in Stilbaai. 17/12 tot na Nuwejaar.

Ek hoop jy vang mooi en sien uit na jou report.

Groete

Jannie.

Ek verkies die Suidkaap-kwaliteit lewe.
 
Katot

Sealiner
JVW wrote:

Ja kyk oor Desember is Stilbaai en Mosselbaai n mier nes. Maar die ouens kry mooi vis, vang wanneer die ander ouens slaap en oom sal beloon word.
 
Joker

Senior Member
So its the fishing withdrawal that gets blame now :) joking.

Good luck. You making me so green. Have a productive trip.

Fished that river once and had a ball of a time. Plenty smaller Grunter and only one sizer. Was in the peak season though. Would like to head back there some time soon.
 
visjag

New member
i'm heading to stilbaai in july somewhere. I would really like to catch a grunter while i'm there. Do you have some tips for me. Where , how , when etc. Thanks in advance
 
OvaR8ed

Sealiner
visjag wrote:
i'm heading to stilbaai in july somewhere. I would really like to catch a grunter while i'm there. Do you have some tips for me. Where , how , when etc. Thanks in advance
Put in the time and you will be rewarded. Grunter fishing is a bit slower now that the water is colder so you don't get that many grunter as you would in summer... but I found that although you get less fish this time of the year, the size is much bigger!

On average, I sit for 4 hours maintaining 3 lines in the water. In summer a session like this delivers about 5 grunters between 35cm and 50cm, but in winter it means 1 or 2 grunters larger than 60cm...

Then I also get a couple more grunter on sun-up and/or sun-down if I can find a bank suitable for tailing during that particular moon phase's tide pattern. Hunting tailing grunter is hard and you don't get as much fish per unit time as I would with some of my other patterns, but it's my favourite way to hunt these fish!
 
OvaR8ed

Sealiner
visjag wrote:
i'm heading to stilbaai in july somewhere. I would really like to catch a grunter while i'm there. Do you have some tips for me. Where , how , when etc. Thanks in advance
Sorry, double post...
 
OvaR8ed

Sealiner
Depends on the tide, the moonphase, amount of ink fish in the river, etc...

If you sit long enough with a mud prawn a grunter will pick you up anywhere in the river at any time, the take will just differ...

In deeper water (waist and deeper) the take will tend more towards a solid run. Loose drag is the key, count to 5 and tighten up the drag slowly until the resistense is right for the fight. There is also a chance you'll get picked up by a kob and/or a ray here...

Knee to waist water close to prawn banks is where I get most grunter. Make a long cast so they don't see you from the bait. Two tugs and a run, count to 5 and tighten drag slowly.

Shallower water is harder as they are more skittish here. Klein hardegat bytjies, dan kry jy jou hoek mooi blik terug, somtyds met net 'n klein stukkie van die prawn naby the punt van die hoek, hulle steel aas met surgical precision as hulle die dag skelm byt!
 
visjag

New member
Ja ek wou net nou gevra het oor die hoek. Watse lyn gebruik jy en dan jou strop. N rondesinker op die hoof lyn met n swiwel en dan jou hoek? Kan mens van die kant af ook by die rivier vang? So ek neem aan prawn is die aas. Hoe werk daai pencil baits vir die grunter? Is daar steenbras en so aan ook in die rivier?
 
Nog nie pencil bait probeer nie, te veel moeite terwyl daar 'n makliker aas is wat goed werk.

Daar is steenies in die rivier, maar jy gaan nie sommer een groter as 60cm kry nie en ek dink die legal limit is 70cm...
 
TiCK

New member
Hoop jy het beter luck as ons :p

Was nou daar gewees vir 'n week, ons het probeer vir Galjoen en Grunter en later enige iets wat will byt, maar niks gekry nie.
 
JVW

Senior Member
TiCK wrote:
Hoop jy het beter luck as ons :p

Was nou daar gewees vir 'n week, ons het probeer vir Galjoen en Grunter en later enige iets wat will byt, maar niks gekry nie.

Ai,Ai,ja dit is maar die sport van ons.Jy moet weet hoe voel ek as ek duisende kilo's ry en blank.Beter geluk volgende keer-ons is mos soos die "kat kom weer"

Groete

Jannie.
 
visjag

New member
jip. dis deel van die game. Kan iemand my inlig oor die reservate in en om stilbaai (veral die 'no take zones'). Ek wil my visskiet goed ook ingooi vir as die water te plat en skoon is vir hengel.
 
Top