kolstert 8*
New member
Gister middag het n groot visserman en gees van die oos kaap en spesifiek Despatch gegroet om in die hemelse waters te gaan gooi.
Gaan jou erg mis oom Jan.
Dankie vir als wat oom my geleer het.
Gaan jou erg mis oom Jan.
Dankie vir als wat oom my geleer het.