Struisbaai se mooi Sterre

Flippie

Sealiner
Was die naweek wat verbyis gou op struisbaai met my 5.3m Zodiac om hom te toets vir sy see vaardigheid.

en somer n paar vissies vang.

Hier is die uint resultate

tackle whore

Senior Member
mooi vis het vandag uitgegaan om met haaie te duik vanaf Kaap punt geen geelstert gesien 23,7'C water het baie geelvin gevang 30kg klas vis tussen die duik so 17myl uit het gehoop vir geelstert .
 
benniejordaan wrote:
Mooi visse Flippie! Hulle is ook lekker vet!

Ek sien jy kry dieselfde plasties sakke wat Miles gebruik... Ek laaik hulle baie.

More Bennie

nee daai is nie die selfde nie sy sakke is klaar een groote ons sakke is een lang rol dan kan ons hom knip tot op watter lengte jy hom wil he dan maak jy hom toe met cableties die rol is ook daar op die foto regs onder langs die visse.

maar miles se sakke werk lekker maar ons sin is goed koper enkan gebruik word om te vacuum seal ook .
 
Flippie wrote:

Ek sien. Ek weet waar om die rolle te gry hier. Gaan sommer vir my ook kry. Dankie vir die idea.
 
Top