Vanderkloof

HennieB

Sealiner
Wat is die beste tyd gedurende die jaar om Vanderkloof te hengel? Ek is glad nie vertroud met die dam of die weer in die Noord Kaap nie
 

Kierie 26

New member
Maart April. Is nie so warm soos Desember nie. Hier by ons raak dit maklik 42-43 grade in Desember. Het in Maart baie goeie vangste gehad.
 

Kierie 26

New member
Hi Pershond. Ek dink die water gaan nog te koud wees. Sal later Middel Nov begin Des kom as ek jy is. Was naweek op dam, water is 10grade. Dam is baie diep vat lank om warmer te word. Het die naweek nie eers n byt gekry nie. Sien ook nie vis speel nie. My beste vangste is van Des tot April.
 

Pershond

New member
Dankie Kierie. Ons kom oor 2 weke, hopelik is die water darem dan al warm genoeg. Anders fish ons maar die rivier. Ons wil geelvis op lure en fly probeer kry.

P
 

Kierie 26

New member
Hi Pershond.
Ek begin n charter besigheid op vanderkloof. Sit naweek pakette uit verblyf, boot, brandstof, klient eie vervoer, kos drinkgoed ens. Mail my as jy belangstel. nicoelektries@gmail.com vir pryse. Kan net naweek mense uitvat werk in week. Kan ook net 4 persone op n slag uitvat. Hier is n paar fotos van vis wat ons al gekry het.
 

Attachments

  • 023.jpg
    023.jpg
    30.2 KB · Views: 276

aquadementia

Sealiner
nice but I have to echo what oom droomvanger said... if you are going to be taking people out there then you first have to know how to handle fish correctly and then pass that knowledge on... weight the fish in the net (with fine mesh)...
 

Kierie 26

New member
Ja dis julle weergawe. Haal jy n crankbait uit sy mond met 6 hoeke wat vir jou kyk. Ek het my al lellik vasgeloop met daai opperassie. Het een van julle al n Grootbek met n lipgrip gehak. Hy maak nie eers merkies nie. Ek weeg hom nie, probeer hom net stil hou om hoeke uit te haal. As jy dit nog nie gedoen het nie hou jou kommetaar vir jouself.
 

Kipi die kingfisher

Senior Member
Kierie, niemand wil jou persoonlik aan vat nie. Ons grootbek geelvis is onsettend skaars en jul is baie bevooreg om sulke goeie getalle daar in Vanderkloof te hê. Ons is maar net baie besord oor die vis.

Het jy al cranks met single hoeke probeer i.p.v. drienangel hoeke, ek weet met sekere vis werk dit baie goed. My kennis met lures is maar minimaal want ek fly fish.

Lank lewe die grootbek geelvis
 

Pershond

New member
I don't mind lipgrips too much. As long as the fish is not hanging from it alone. I normally use a lipgrip, but just to get a better hold of the mouth. I'd rather have a fish get a little damage in its mouth only as to it jumping about in the boat and hurting itself more.

For weighing I'll keep the fish in the net and grab the net with the lipgrip to weigh it.

Let's hope we get nice fish like that next weekend!
 

The Owner

Senior Member
Hi Kierie wraggies mooi vangste. Ek dink nie iemand probeer jou uithaal nie. net soos jy gee hulle ook om oor die bewaring van hierdie mooi visse. EK en my pa het laas jaar baie van hul daar gevang alles op cranks (tot 40 'n dag). Wat jy kan oorweeg om jou lewe makliker te maak is 'n Rapala tang. Dit werk soos 'n bom om die hoeke maklik uit te haal. Probleem met lipgrip kom as vis sy kop hard skud en jy die lipgrip vashou kan hul bekke skeur. Hoop om vinnig weer van jou mooi vangste te sien, maak my sommer groen...en sien jy bly sommer langs die paradys;)
 
Top