rustewinter

alipatrole

Senior Member
hallo

was donderdag op rustewinter paar bass gevang maar het ongelukkig kiefnette gekry hylle is ontrent 200m lank ons het 1 uit gehaal daar was karps in van tot 15 kg 4 geelvis waarvan 3 nog gelewe het en een bass baie kurpers van tot 2.5 kg het al die fis trug gesit wat nog gelewe het daar was 2 ander boote wat ook nette uit gehaal het n week voor dit was vriende van my daar en parkeraad het hulle gevra om te help nette uit haal want hulle het nie n boot nie

wat kan ons doen
 
Top