Ou jaar by die dam

Ratler

New member
So het ons besluit om ou jaar by di dam te wees.Ek en my gesin en my broer en sy gesin het so 2uur by ons visvang plek gekom en kamp op geslaan.So by 3uur is di stokke in di water en so half uur later het di vis begin byt my broer het i 3.5kg karp gevang en so het di een na di ander begin vang.Di kids het ok lekke vang. Nadat ons di vleis gebraai het en di kids al lekke slaap het my vrou haar PB karp gevang van 4.8kg en ou jaar op i hoë noot afgesluit. Ons het op nuwe jaar nog i mooi klomp karps gevang so 20 tussen 2 en 4kg net i jammer di babers wou ni byt ni.En toe is ons ma wee terug huis toe ek dank net ons Hemelse Vader vi di voorreg
En i voorspoedige Nuwe 2015 vir amal::tight:
 
Top