Relocating of Carp

Kosie

New member
Ek dink die manne raak te gou persoonlik oor die sensitiewe saak. Ek stem dat daar op die oomblik groter issues is soos al die gif en gemors wat in ons sisteme ingemors word, want dit raak alle spesies, inheems en uitheems. My punt is net dat as die ergste nou regtig gebeur en van ons inheemse spesies sterf uit het sy agv besoedeling of uitheemse spesies is dit verby. N ou kan altyd weer n karp invoer ma nie se maar n geelvis nie. Gelukkig is ons nog op die stadium dat ons debatte nog handel oor hoe om groter vis te vang en te groei en nie oor wie die laaste een gevang het nie! Maar dit beteken nie dat die ergste nie kan gebeur nie. Dit beteken eerder dat ons nou die regte besluite moet maak terwyl ons nog die geleentheid het. Ongelukkig dink baie hengelaars (karp en geelvis hengelaars) nie aan hul kinders en hul toekoms nie, maar slegs hoe daar vandag geld gemaak kan word en hoe daar vandag n grote gevang kan word ten enige en alle koste op ons natuur, want solank EK NOU kan geld maak en EK NOU n grote kan vang worry ek nie verder nie. Kom ons glo vir die beste. Die ding is net dat geloof sonder dade dood is ne... Ek hoop regtig dat ons goeie uitheems en inheemse venues sal he, maar nie ten koste van mekaar nie, vir al ons eg Suid Afrikaanse inheemse spesies nie.
 
MadCarper

Sealiner
Kosie wrote:
Ek is n groot ondersteuner van inheemse spesies, plante en diere en visse. Maar ek is net so lief vir karp. Ek glo ook dat SA se sisteme vir inheemse vis bedoel is, en dat die karp daar verwyder moet word maar as n ou logies daarna kyk is dit n onmoontlike oefening (op die oomblik) dit is hoekom ek n groot voorstaander is van die idee dat daar net sekere venues vir karp uitgesonder moet word, venues wat afgesny is van ons 'major' sisteme. So kan al die verskillende spesie hengelaars gelukkig gehou word (geelvis, baber, kurper ens) al die verskillende groepe het tog die selfde reg om hul gunsteling vis spesies op te pas. Maar karp hoef nie in al ons sisteme gesit te word net omdat n ou R100 se petrol wil spaar nie. Daar is baie venues wat groot karp in het wat afgesny is van ons main sisteme en ek se dat die karp daar bewaar moet word. Maar as ons main sisteme skoon gemaak kan word (soos die vaal en oranje) sal al die inheemse spesie hengelaars ook tevrede wees en meer groot vis kan vang. Die is nou nie n spesie karp vs spesie geelvis post nie. Dit was nie n skelm spesie karp hengelaar wat nie oor die res omgegee het nie wat karp in ons sisteme vrygelaat het nie, net so sal ons groot geelvis ook nie bedreig gewees het as almal dit nie al die jare uitgehaal het en opgesny het en gebraai het nie. Daar is n plek en manier vir karp en inheemse hengel, ons moet net biekie ons lang termyn invloede bestudeer die keer voor ons of karp in n sisteem wil insit of uithaal for that matter. Ek vra om verskoning as ek iemand nou kwaad gemaak het dit is nie die idee nie, dit is net n voorstel en n opinie van iemand wat lief is vir die natuur en hengel, karp en inheems.

((goodp_
 
Spinedok

New member
Goeie more manne, ek was vir 'n week weg om 'n produksie te gaan doen, en het nou die storie gelees, Jake1 asseblief kry eers jou feite reg en doen net bietjie moeite om oral te gaan lees op threads en ook die tweede berig wat Benoni times geplaas het waar hulle onverskoning vra oor die fout wat hulle gemaak het met die bewoording.

Harties Fisheries was gekontak en 'n deal was met hulle gemaak ,dat hulle al die klein vis na harties FISHERIES toe kan skuif as ons al die groot vis in homestead mag sit. So is alby partye gelukkig. Die manne van die fisheries het al die nodige papiere om die werk te mag doen, en almal wat omgee was daar op die dag, en ons almal was van kop tot toon vuil en moeg gewerk.

Ons gee om oor ons inheemse spesies, en as jy dalk die moeite gedoen het om een van ons te bel, ja ons selfoon nommers is op ons webwerf beskikbaar, dan sou jy die feite geweet het.

Soos ek se party mense sal altyd net negatief wees en oor alles kerm in die lewe, maar die wat omgee spring in en help met die doel om ons sport te bewaar.

En enige iemand wat redineer dat groot vis maar eerder moet vrek as om gered te word moet maar eerder ophou hengel en vir hom 'n sport kry waaroor hy eintlik omgee!!!
 
Boerboel

New member
Spinedok wrote:

((goodp_((goodp_((goodp_((goodp_
 
KUSAF

Senior Member
Jake1 wrote:

::hapmad::hapmadKosie jy slaan die spyker reg op die kop!!! Ek is ook net pro inheems dis al, niemand kan iets teen pro inheems sê nie!
Weet nie hoe jy nou dan redeneer nie Jake. Jy boast op jou best catch van n 13.4kg karp maar jy is pro inheems. Lyk my daar is wel bietjie "idiot" in jou soos MC gese het.
 
Jake1

Spinedok ek kon nie ruik dat Benoni times 'n berig geplaas het van hule "drukfout" nie.

Jy sê ek kon julle bel, wel ek het julle amptelike epos adres gebruik met my navrae en tot nou nog nie eers 'n antwoord gekry nie. Gaan kyk maar my mail is in julle inbox, al lankal.

Moet jy nie worry nie ek geniet my hengelsport baie, dankie.
 
Jake1

Senior Member
KUSAF wrote:
Jake1 wrote:
Kosie wrote:
Ek is n groot ondersteuner van inheemse spesies, plante en diere en visse. Maar ek is net so lief vir karp. Ek glo ook dat SA se sisteme vir inheemse vis bedoel is, en dat die karp daar verwyder moet word maar as n ou logies daarna kyk is dit n onmoontlike oefening (op die oomblik) dit is hoekom ek n groot voorstaander is van die idee dat daar net sekere venues vir karp uitgesonder moet word, venues wat afgesny is van ons 'major' sisteme. So kan al die verskillende spesie hengelaars gelukkig gehou word (geelvis, baber, kurper ens) al die verskillende groepe het tog die selfde reg om hul gunsteling vis spesies op te pas. Maar karp hoef nie in al ons sisteme gesit te word net omdat n ou R100 se petrol wil spaar nie. Daar is baie venues wat groot karp in het wat afgesny is van ons main sisteme en ek se dat die karp daar bewaar moet word. Maar as ons main sisteme skoon gemaak kan word (soos die vaal en oranje) sal al die inheemse spesie hengelaars ook tevrede wees en meer groot vis kan vang. Die is nou nie n spesie karp vs spesie geelvis post nie. Dit was nie n skelm spesie karp hengelaar wat nie oor die res omgegee het nie wat karp in ons sisteme vrygelaat het nie, net so sal ons groot geelvis ook nie bedreig gewees het as almal dit nie al die jare uitgehaal het en opgesny het en gebraai het nie. Daar is n plek en manier vir karp en inheemse hengel, ons moet net biekie ons lang termyn invloede bestudeer die keer voor ons of karp in n sisteem wil insit of uithaal for that matter. Ek vra om verskoning as ek iemand nou kwaad gemaak het dit is nie die idee nie, dit is net n voorstel en n opinie van iemand wat lief is vir die natuur en hengel, karp en inheems.
::hapmad::hapmadKosie jy slaan die spyker reg op die kop!!! Ek is ook net pro inheems dis al, niemand kan iets teen pro inheems sê nie!
Weet nie hoe jy nou dan redeneer nie Jake. Jy boast op jou best catch van n 13.4kg karp maar jy is pro inheems. Lyk my daar is wel bietjie "idiot" in jou soos MC gese het.

Ek is pro-inheems ja maar dit maak geen verskil daaraan dat ek ook hou daarvan om spesie-hengel op Karp te doen nie, ek pas tot fish care toe op Karp en het geen probleem met Karp in privaat damme met geen toegang na riviere nie. Jy sal tot 'n wettige permit kry om so 'n dam met Karp te stock.

Ja my rekord is 13,4 en hoop om hom gou te verbeter so in kort mens moet 'n idioot wees om te dink as iemand pro-inheems is hy nie ook lief is vir Karphengel nie, Karphengel is lekker al is hy uitheems....... so wie is die idioot nou? Asseblief kom ons stop die "name-calling"
 
kaboem

Sealiner
Ja nee kyk manne kalmeer nou, almal vertsaan mos nou mekaar?

Jake1 het die vraag gevra en was beantwoord hoekom gaan ons nou nog aan met die storie?

Julle almal kort n cchhiilllpiiilll....LOL
 
Jors

New member
A few committed specimen anglers who made a difference. We need many more people like them!
 
Attachments

  • IMG00037-20101023-1310.jpg
    IMG00037-20101023-1310.jpg
    65.8 KB · Views: 175

Jors

New member
Did you know that SACS also has its own Yellowfish sanctuary through one of our venues that is well stocked with it? Yes, we look after them too!
 
Jake1

Senior Member
Jors wrote:

No I didnt know that, sounds great! Tell me more?
 
Kosie

New member
We need more guys like the ones doing such great work under SACS. Respect. The sooner the other speciman orgs can rise up the better. Well done SACS for taking the initiative in creating your org. Ps, I am not A SACS member but lets give credit where its due. Now let the 'inheemse' orgs rise up and start protecting there fish because at this stage there is A lot of talking and little doing. Maybe SACS should concider branching out more towards other species? It might be easier for lets say yellow fish lovers to join forces with an established org then to try and build there own from the ground up? Lots of possibilities...
 
Jake1

Senior Member
Dis nou meer as 10 jaar later, my approach was onnodig aanvallend sal ek erken.

Ek kon in die afgelope 10 jaar sien hoe die Klein en Grootskub geelvis se nommers afneem in die Olifantsrivier Groblersdal area. Ons kry hulle net eenvoudig nie meer gevang soos in verlede nie. Die totale uitsterwing wat aan die gang is is beslis nie net agv karp nie, die rivier is orals let wel orals vol nette, water erg besoedel, riool en landbou kunsmis en chemikalieë direk in rivier, boere wat rivier opdammings bou (natuurlike vloei verhoed) is aan die orde van die dag. Dit was beslis nie so 10 jaar terug nie.

Dis hartseer, dit lyk regtig of ons die stryd verloor het om ons natuurlike vis en ekologie te beskerm. As inheemse vis se getalle afneem dui dit op iets baie meer as net uitsterwing van vis...

Oplossings het ek nie nou nie maar verskonings wel, ons kan nie heeltyd riviere patrolleer vir nette nie, die huidige regering se fokus is ongelukkig nie op natuurbewaring nie ens ens. Verskonings los nie probleme op nie.

My seuntjie is nou 11 jaar oud, as hy my oor nog 10 jaar vra hoekom het ons grootmense niks gedoen om die natuur, ekologie en visse te red nie, gaan ek moet sê ons was nalatig, ons moes harder probeer het.
 
Ja nee ou pel, so raak ons almal ouer/ wyser en verskillende dinge raak meer belangrik vir ons in die lewe.

Ongelukkig is die omstandighede waarin ons, onself vind heeltemal buite ons beheer. Die land is in a downward spriral in getuimel met die regering van ons. Ons as "outdoors people" het geen hoop meer nie. Alles word verwaarloos of af gebreek.

As jou seun bietjie ouer word en begin verstaan wat om hom aangaan dan sal hy vanself weet dit was a losing battle van die begin af ongelukkig...
 
Kosie

New member
Ek is nie n baie groot voorstaander van karp skuif nie, maar soos dinge nou aangaan en die spoed waarteen ons regering als opvok en ons damme so droog raak gaan dit dalk ons enigste keuse wees as ons ons groot karps en goeie gene/bloedlyne wil bewaar.
 
Top