New SACS venue

Spinedok

Member
After carefull negotiations with the owner of this venue, SACS has secured exclusive access for it's members at Lesutoeskraal,the venue is being cleaned up and the vandalized ablutions is being fixed. We will be electro netting the venue in the next two months to get rid of the high ammount of barbell in the water. This venue was almost lost to all anglers,SACS will do everything in it's power to look after waters like these.

http://www.sacarpsociety.co.za/lesutoes-kraal-p73.html
 
Bankstick

Sealiner
We fished this venue a year ago....Barbel were spawning like it's going out of fashion.

A 17kg cat (yipppeeeeeeeeeeeeeeee) picked up my boilie -

Nice venue this. I'm sure I'll be interested in fishing it again. Sorry Can't help with sourcing the raw materials...
 
HennieB

Sealiner
In my opinie sal die dam meer as eenkeer geshock moet word om enige duik in die baber bevolking te maak. Geen karp was "gevang" met die vorige shock sessie nie.
 
Spinedok

Member
Ons gaan 7dae lank electro net, en netting op die dam doen, dit behoort 'n groot impak te maak, die dam sal dan ook jaarliks sy 5 dag electro netting kry soos ons ander damme, fish management is die enigste manier om ons venues op standaard te kry.

Ons wil seker maak dat ons lede top klas venues het om te hengel.

Vir 7dae se electron netting kos dit ons om en by R20 000.00, dit is waarna toe jou lede geld gaan, om venues op standaard te kry.

Ons is 100% afhanklik van hierdie lede gelde om die werk te kan doen, ek is seker almal kan by nou sien, die nuwe SACS bestuur is daar vir ons sport, en ons het lede nodig om so aan te kan gaan. Ondersteun ons asseblief en sluit vandag nog aan.

Dis vir jou sport se toekoms.

Groete
 
Fishpaste

Sealiner
Spinedok wrote:

Spinedok,
Hoe sluit ek aan en wat kos dit?
 
HennieB

Sealiner
F1%hpa%te wrote:

http://www.sacarpsociety.co.za/
 
Vleipadda

Senior Member
Geluk aan SACS al wat ek wil weet is wanneer kry ons 'n kaapse venue die beloftes gaan al meer as 2 jaar aan
 
Spinedok

Member
@Vleipadda

Ons het 'n teenwoordiger nodig in die kaap, as daar iemand is wat bereid is om SACS te help daar onder sal ons dankbaar wees, daar is al twee damme waarna ons gaan kyk het, maar 'n groep spesie hengelaars het die boere oortuig om slegs aan hulle toegang te verleun tot die waters.

Laat weet asb as jy iemand ken wat ons kan help as 'n SACS verteenwoordiger daar in die kaap.
 
Top