Ek sê julle dis daai Kortbroek van Schalwyk wat hier agter sit. Met sy pudding gesig en bietjie bril! Seker nog nooit eers probeer visvang nie, nog nie eens te praat van 'n ordintlike stok houvas nie!
This is just a way for those with the "means" to subsidize the "subsistance" anglers who pay nothing and are never checked!
Until they can show clearly in black and white where the monies we have paid in the past have gone and how we as anglers have beniffited they can go and stick their new tarrifs up their @#$%!!
I for one am sick of taking it where the sun does not shine just because we as anglers are easy targets.
When i see some.....ANY...effort on behalf of MCM to improve our saftey, access to fishing spots, or any other effort that would benifit us as anglers i would be prepared listen to their reasoning for an increase!
Lyk vir my hulle is nou heeltemal bef::cavmnk!!!!!, moet ons nou vir SABC,SAL,ESKOM en al hulle ander gemors betaal, dan praat ek nie eers van die "enviromental green tax" op voertuie nie! Nee man, hulle kan 20 kinders he maar kan nie die basics reg kry nie plaas konsentreer hulle op die balangrike issues soos potholes op paaie en sewrage wat ons riviere en see besmet, maar nee dis mos maklik om die easy teikens net aan te hou melk! (`n tiepe van verarming so dat ons binnekort ook niks het nie)
Geen wonder ons is so vinnig op pad na die res van Afrika standaarde, kyk maar net na ons infrastruktuur!!!!!!!!!..... En KORTBROEK ek hoop jy lees hierdie....... en kry jou g%t in rat saam met al jou makkers en begin doen wat julle veronderstel is om te doen met ONS BELASTING GELD!!!!... julle is net public servants .......slaan die woord letterlik na en kyk na die betekenis!!!!!! :fbash
If you are already breaking the law by not fishing with a licence, you are not going to worry about sticking to size limits.